Esaias Reinier Grobler

Senator Esaias Reinier Grobler was 'n Boereleier en administrateur van die Oranje-Vrystaatprovinsie. Hy word lid van die Republiek van Oranje-Vrystaat se Volksraad van 1886 tot aan die einde van die republiek se bestaan. Tydens die die Tweede Wêreldoorlog was hy in bevel van die troepe aan die Kaapse grens en het teen generaal Gatacre in die Slag van Stormberg geveg.
Graskopaalwyn
Die graskopaalwyn is 'n aalwyn wat endemies is in Mpumalanga, dit kom voor in 'n klein gebied op die Drakensbergeskarp tussen Pelgrimsrus en Waterval-Boven. Hier groei dit op dolomiet rante in vlak grond
Doringaalwyn
Die doringaalwyn is 'n aalwyn wat voorkom in Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe en Botswana
Angeliersuikerbos
Die angeliersuikerbos is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus en is endemies aan Suid-Afrika. Die plant kom vanaf die Sederberg tot Riviersonderendberge en die Swartberg, Kammanassieberge en Kougaberge voor waar dit deel van die fynbos-bioom
Joel Krige
Christman Joel Ackerman Krige was 'n Speaker van die Volksraad van die Unie van Suid-Afrika. Hy is in Stellenbosch gebore, kwalifiseer as prokureur en vestig hom in Caledon. Hier tree hy toe tot die politiek as lid van die Afrikanerbond en word tydens die
Barbertonse broodboom
Die Barbertonse broodboom is 'n spesie van die genus Encephalartos. Dit kom in die omgewing van Barberton voor, asook die Piggs Peak-gebied in Eswatini. Die plant is gewild onder tuiniers en word onwettig verwyder uit sy natuurlike omgewing. Die boom is
Geelrankspeldekussing
Die geelrankspeldekussing is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik rank
David Gill
Sir David Gill was 'n Britse sterrekundige, gebore in Aberdeen, Skotland. Hy is opgelei as 'n horlosiemaker, iets wat hom goed te pas gekom het in sy werk. Lord Crawford het hom in 1872 aangestel as hoof van sy private sterrewag by Dun Echt. In 1877 gaan
Martinsyde F.4 Buzzard
Die Martinsyde F.4 Buzzard is 'n dubbeldekker Britse vegvliegtuig wat laat in die Eerste Wêreldoorlog in diens gestel is. Dit was die hoogtepunt van die Martinsyde F-reeks-vliegtuigontwikkeling. Die vliegtuig het sy nooiensvlug in Mei 1918 onderneem. Die
Theo Wendt
Theopil Wendt was 'n Suid-Afrikaanse musikus
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos