Ernstige akute respiratoriese sindroom

Ernstige akute respiratoriese sindroom, is 'n dodelike asemhalingswegsiekte wat in 2003 vinnig van die suide van die Volksrepubliek China na ander wêrelddele begin versprei het. Dit is in Engels en verskeie ander tale bekend as SARS.
Mswati III
Mswati III is die heersende koning van Eswatini en hoof van die Swazi- koninklike familie. Hy is die seun van koning Sobhuza II en een van sy jonger vroue, Ntfombi Tfwala. Mswati is Tfwala se enigste kind
Tadjiks (volk)
Die Tadjiks, ook Tadjikse Perse genoem, is 'n Irannese etniese groep inheems aan Tadjikistan, Afghanistan en Oesbekistan. Hulle vorm die titulêre nasie van Tadjikistan, waar hulle sowat 90% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Tadjiks, 'n
Europa (maan)
Europa is die vierde grootste maan van die planeet Jupiter ná Io, en ook die sesde grootste maan in die sonnestelsel ná die Aarde se Maan. Europa is bekend vir sy yskors, waaronder 'n oseaan van water met 'n diepte van 100 km vermoed word
Kongo (taal)
Kongo (Kikongo) is 'n Bantoetaal in Sentraal-Afrika wat deur sowat 5,7 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met Lingala, Luba-Kasai en Swahili die nasionale tale van die Demokratiese Republiek die Kongo, naas die amptelike taal Frans. Daarbenewens
Manigeïsme
Die Manigeïsme of Manicheïsme was 'n invloedryke religie, gestig deur die Irannese profeet Mani in die hoofsaaklik Zoroastriese Sassanidiese Ryk. Sy oortuigings was op beide plaaslike Mesopotamiese godsdienstige bewegings en Gnostisisme gebaseer. Die
Takbir
Die term Takbir verwys na die Arabiese frase Allahoe Akbar wat algemeen as "God is Groot" vertaal word. Dit is 'n algemene Arabiese uitdrukking in Islam en word deur Moslems in verskeie samehange gebruik; tydens elke dag se vyf gebede (salaah), die roep
Lingala
Lingala (Lingála) is 'n Bantoetaal in Sentraal-Afrika wat deur sowat 2,3 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met Kongo, Luba-Kasai en Swahili die nasionale tale van die Demokratiese Republiek die Kongo, naas die amptelike taal Frans. Daarbenewens
Kirgisiërs
Die Kirgisiërs vorm naas die Oesbeke, Kasakke en Turkmene die vierde grootste Turkse etniese groep in Sentraal-Asië. Hulle vorm die titulêre nasie van Kirgisië, waar hulle sowat 72,6% van dié land se bevolking uitmaak, en praat Kirgisies, 'n Turkse
Luba-Kasai
Luba-Kasai is 'n Bantoetaal in Sentraal-Afrika wat deur sowat 7,1 miljoen mense gepraat word. Dit vorm saam met Kongo, Lingala en Swahili die nasionale tale van die Demokratiese Republiek die Kongo, naas die amptelike taal Frans
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in