Erik Erikson

Erik Homburger Erikson was 'n Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige bekend vir sy teorie oor die sosiale ontwikkeling van die mens en as skepper van die uitdrukking "identiteitskrisis".
Sergei Witte
Sergei Joeliwitsj Witte was 'n invloedryke staatsman in tsaristiese Rusland
George Lincoln Rockwell
George Lincoln Rockwell was die stigter en leier van die Amerikaanse Nazi-party en moontlik een van die mees berugte Amerikaanse neo-Nazi-leiers
Keiserryk Oostenryk
Die Keiserryk Oostenryk was 'n staat in Sentraal-Europa vanaf 1804 tot 1867 en is deur slegs een monarg regeer. Die Keiserryk is met die kroning van die keiser van die Heilige Romeinse Ryk, Frans II, tot Keiser van Oostenryk op 11 Augustus 1804 gestig
Basse-Terre
Basse-Terre is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guadeloupe, 'n Franse oorsese gebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 11 395 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 5,78 km²
Luciano Floridi
Luciano Floridi is op 16 November 1964 in Rome gebore. Hy het filosofie aan die Universiteit van Rome "La Sapienza" studeer en het sy doktorsgraad in filosofie behaal aan die Universiteit van Warwick. Hy is professor in filosofie aan die Oxford
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
Die Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms is 'n vryhandelssone van agt Europese lande met politieke en ekonomiese samewerkingsooreenkomste. Die SEVA is op 21 Desember 1992 in Krakow, Pole, deur Hongarye, Pole en die voormalige Tsjeggo-Slowakye gestig
Robert Monroe
Robert Monroe (1915-1995) was 'n Amerikaanse sakeman met 'n groot belangstelling vir die bonatuurlike. Hy word beskou as die bekendste pionier op die gebied van buiteliggaamlike ervarings
Koeblai Khan
Koeblai Khan, ook bekend as Koebilai Khan, was die kleinseun van Djengis Khan, ’n Mongoolse leier en die stigter van die Chinese Yuan-dinastie
Alexander Fleming
Alexander Fleming was 'n Britse bakterioloog en die ontdekker van penisillien
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos