Entebbe

Entebbe is groot dorp in Sentraal-Uganda, geleë aan die noordelike oewer van Victoriameer. Dit is 37 kilometer suidwes van die Ugandese hoofstad Kampala en net noord van die ewenaar geleë. Die Entebbe Internasionale Lughawe is hier geleë. Entebbe het bekend geword tydens Operasie Entebbe op 3/4 Julie 1976. Entebbe huisves ook die staatshuis, die amptelike setel van die president van Uganda. Tydens die Britse koloniale bewind het Entebbe as hoofstad van Brits-Uganda gedien. Die naam van die stad is afgelei van die Luganda-word e ntebe wat "setel", "sitplek" of "stoel" beteken.
Malindi
Malindi is 'n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 120 km noordoos van Mombasa. Die bevolking was 207 253 tydens die 2009-sensus
Don Williams
Donald Ray Williams was 'n Amerikaanse countrysanger, liedjieskrywer en in 2010 in die Country Music Hall of Fame opgeneem
Omorivier
Die Omorivier is 'n rivier in die suide van Ethiopië. Dit ontspring in die hooglande suid van die hoofstad Addis Abeba, vloei suidwaarts en mond uit in die Turkanameer. Dit is verantwoordelik vir 90 persent van die meer se invloei. Die laer vallei van
Lionel Wilson
Lionel Geoffrey Wilson was 'n Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler wat in 27 toetse gespeel het
Edwardmeer
Die Edwardmeer is 'n varswatermeer op die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo en vorm deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei
Millard Fillmore
Millard Fillmore was die 13de President van die Verenigde State (1850–1853). Hy het president geword na die afsterwe van Zachary Taylor omrede hy die Vise-President op daardie stadium was. Tydens sy ampstermyn het Kalifornië op 9 September 1850 die
Yorktown, Virginië
Yorktown is 'n klein dorpie in deelstaat Virginië. Die dorpie het bekend geraak toe genl. Cornwallis hier aan die Koloniale Magte oorgegee en 'n einde aan die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog gebring het
Assalmeer
Die Assalmeer is in Djiboeti, Oos-Afrika en is die laagste punt in Afrika. Die meer is 155 m onder seevlak en is 'n bron van sout. Die meer se water is baie sout
Awashrivier
Die Awashrivier is 'n rivier in noord-oostelike Ethiopië. Dit ontspring by die Shalameer en vloei deur die Abiyata, Langano en Ziwaymere en noordoos deur die Groot Skeurvallei en mond uit in die sout Abbemeer. Die laer vallei van die Awashrivier is in
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos