Engeland

Engeland is die grootste en bevolkingsrykste van die vier nasies wat saam die Verenigde Koninkryk vorm. Dit word in die noorde deur Skotland en in die weste deur Wallis begrens. Die Noordsee is oos, die Ierse See noordwes en die Keltiese See suidwes van Engeland geleë. Die Noordsee in die ooste en die Engelse Kanaal in die suide skei Engeland van die Europese vasteland.
Luxemburg
Luxemburg, amptelik die Groothertogdom Luxemburg, is op een na die kleinste staat van die Europese Unie, met 'n oppervlakte van 2 586 km² en 'n bevolking van 563 000. Dit word begrens deur België in die weste en noorde, Frankryk in die suide en
Wallis
Wallis is een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk. Dit lê in die suidweste van Groot-Brittanje en word deur die Engelse graafskappe (counties) Cheshire, Shropshire, Herefordshire en Gloucestershire in die ooste, die Kanaal van Bristol in die
Sint Maarten
Sint Maarten, nieamptelik Sint-Maarten, behels die suidelike deel van die eiland Sint Maartin in Noord-Amerika, terwyl die noordelike deel die Franse oorsese gebied Saint-Martin vorm. Tot in 2010 het Sint Maarten deel uitgemaak van die Nederlandse Antille
Litauers
Die Litauers vorm die inheemse Baltiese bevolking van Litaue wat tans sowat 2,6 miljoen mense beloop. 'n Verdere miljoen mense word by die Litause diaspora in Europese of oorsese lande gereken, terwyl 'n groter aantal mense in oorsese gebiede uitsluitlik
Providence
Providence is die hoofstad en grootste stedelike nedersetting van die deelstaat Rhode Island in die Verenigde State van Amerika, met 'n bevolking van naastenby 180 000. Dit maak van Providence die derde mees bevolkte nedersetting van Nieu-Engeland, na
Sorbe
Die Sorbe is 'n Wes-Slawiese volk van 60 000 wat in Duitsland as nasionale minderheid erken word
Nieu-Kaledonië
Nieu-Kaledonië is 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en lê in Melanesië. Nieu-Kaledonië bestaan uit drie provinsies met 'n oppervlakte van 18 576 km² en het 'n bevolking van 271 407 in 2019 gehad
Noord-Ierland
Noord-Ierland is een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk. Dit lê in die noordooste van die eiland van Ierland, in die provinsie van Ulster, en beslaan ses graafskappe van hierdie ou provinsie: Antrim, Londonderry, Tyrone, Fermanagh, Armagh en
Nauru
Nauru, amptelik die Republiek Nauru, voorheen Pleasant Island, is 'n klein eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië net suid van die ewenaar. Die koraaleiland van 21 km² is deur fosfaatmynbou erg verwoes, en fosfaatreserwes is nou byna uitgeput
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in