Elektroniese ingenieurswese

Elektroniese ingenieurswese behels die beheer en verwerking van elektrisiteit, as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en opwekking van meganiese, magnetiese of ander vorms van energie.
Koekie (rekenaarwetenskap)
In rekenaarkunde is 'n koekie 'n simbool of 'n klein datapakkie wat tussen kommunikerende programme gestuur word. Die inhoud is onduidelik of betekenisloos vir die ontvanger, maar word geïnterpreteer as dit teruggestuur word aan die aanvanklike sender op
Algoritme
'n Algoritme is 'n eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer. Die instruksies kan die toestand van 'n stelsel verander vanaf die oorspronklike toestand, na 'n voorspelbare eindtoestand. Algoritmes kan gewoonlik geïmplementeer word met 'n
Kontrabas
Die kontrabas is die grootste strykinstrument wat in die moderne simfonieorkes gebruik word. Dit is 'n standaardlid van die strykers in die simfonieorkes. Dit word ook gebruik in ander soorte musiek, soos jazz, 1950's-styl blues, rock and roll, rockabilly
Sagteware-ingenieurswese
Sagteware-ingenieurswese (SI) is die veld wat bemoei is met die skep and instandhouding van sagteware deur die toepassing van tegnologieë en praktyke wat verkry is vanaf rekenaarwetenskap, projekbestuur en ander vakgebiede
Michail Lomonosof
Michail Wasilewitsj Lomonosof was 'n Russiese "Renaissance-man", wetenskaplike en skrywer. Lomonosof het belangrike bydraes gemaak tot die letterkunde, opvoedkunde en wetenskap. Sy ontdekkings sluit onder andere die ontdekking van die atmosfeer van Venus
Numeriese analise
Numeriese analise is die deel van wiskunde wat te doen het met die berekening van werklike getalle soos eerder as eksakte simboliese antwoorde soos Dit word veral gebruik wanneer eksakte analise nie moontlik is nie, en sluit onder ander in:Die
Harmonie
Harmonie is die kuns van die gebruik van akkoorde in musiek. Daar word soms daarna verwys as die "vertikale" element van musiek, met melodie die "horisontale" element. Harmonie is soms die resultaat van verskeie gelyktydige melodiese lyne of motiewe, wat
Ringbuffer
'n Ringbuffer of ringtou is 'n datastruktuur wat gebruik maak van 'n enkele buffer van 'n vaste grootte asof hy kop-aan-kop verbind is. Hierdie struktuur leen homself daartoe om datastrome te buffer
Boomslang
Die boomslang is 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara. Dit is die enigste spesie in sy genus. Die naam in ander tale is baie na verwant aan die Afrikaanse naam
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in