Ekonomie

Ekonomie is die sosiale wetenskap wat die produksie en verbruik van meetbare middele bestudeer. Dit behels die analise van die produksie, verspreiding en verbruik van goedere en dienste. Volkshuishouding is 'n verouderde term vir ekonomie.
Bemarking
Handel bestaan in sy eenvoudigste vorm uit 'n ruiltransaksie tussen twee persone. In die vroegste tye het primitiewe mense spesifieke oorlewingsbehoeftes bevredig deur ruiltransaksies aan te gaan. In daardie tyd was die deelnemers in direkte kontak met
Biodiesel
Biodiesel is 'n dieselbrandstof wat in die meeste bestaande dieselenjins gebruik kan word sonder om die enjins te verander. Dié diesel word gewoonlik uit plantaardige olies vervaardig. Hierdie artikel bespreek hoofsaaklik sulke dieselbrandstowwe wat
Biogas
Biogas verwys na 'n gas wat ontstaan tydens die biologiese ontbinding van organiese materiaal. Biogas ontstaan uit die afbreek van biogeniese materiaal en word daarom as 'n biobrandstof beskou. Een soort biogas ontstaan uit die gisting of anaerobiese
Stabiele isotoop
Stabiele isotope is die isotope van 'n chemiese element, wat nie radioaktief is nie en ook nie verval nie en daarom stabiel (onveranderd) bly
Ruimtetuig
'n Ruimtetuig of ruimteskip is 'n voertuig wat ontwerp is om ruimtereise te onderneem
Lukrake intrede
Lukrake intrede is een van die tegnieke van laterale denke soos deur Edward de Bono bedink is. Voorwerpe of 'n woord uit 'n woordeboek word lukraak gekies en dan in verband gebring met die onderwerp waaroor gedink word
Stronsium
Stronsium is 'n chemiese element in die periodieke tabel met die simbool Sr en 'n atoomgetal van 38. Stronsium is 'n aardalkalimetaal met 'n silwerwit of gelerige kleur wat chemies hoogs reaktief is. Die metaal vergeel wanneer dit aan lug blootgestel word
Genus
'n Genus is 'n taksonomiese groepering wat uit een of meer spesies bestaan; as daar meer as een spesie in 'n genus is, sal die spesies morfologiese eienskappe deel wat groter ooreenkomste met mekaar toon as spesies van ander genera
Projekbestuur
Projekbestuur is die dissipline wat hom bemoei met die organisering en bestuur van hulpbronne op so 'n wyse dat hierdie hulpbronne ál die werk lewer wat vereis word om 'n projek binne die bepaalde werksomvang, tyd- en kostebeperkings te voltooi. 'n
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in