Eeu

'n Eeu is 'n periode van een-honderd (100) jaar.
Dertigers
Die Dertigers is 'n groep Afrikaanse skrywers wat in die jare 30 van die twintigste eeu opgang gemaak het
Die Campbells
Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony en Harry Campbell bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status
Vertikaal (musiekgroep)
Vertikaal is 'n Afrikaanse musiekgroep wat gospelmusiek sing. Die groep word in 2005 gestig vanuit die NG gemeente Lynnwood in Pretoria se aanddiens musiekbegeleidingsgroep. In 2009 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste gospel-album
Beeskraal
Beeskraal is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep. Beeskraal was die eerste Suid-Afrikaanse groep wat by die Ukkasie-fees in Londen opgetree het. Hulle het ook tydens die Rugbywêreldbeker 2007 se eindstryd by Aardvark in Londen opgetree
Sarie Marais (1931)
Sarie Marais is 'n swart en wit rolprent wat in 1931 uitgereik is. Die rolprent is saam met Moedertjie een van die eerste twee Suid-Afrikaanse rolprente met klank. Die klankbaan bevat slegs Afrikaanse musiek wat deur die sanger Chris Blignaut en die
Baleka Mbete
Baleka Mbete, is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 21 Mei 2014 as Speaker van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy was van 2008 tot 2009 die Adjunkpresident van Suid-Afrika. In 2007 is sy as die nasionale voorsitter van die African
Mate
Mate of meting is die toewysing van 'n getal aan 'n kenmerk van 'n voorwerp of gebeurtenis, wat vergelyk kan word met ander voorwerpe of gebeure. Meetinstrumente word baie keer gebruik, en mates word uitgedruk as 'n hoeveelheid in 'n sekere eenheid. Die
GNU
GNU is 'n bedryfstelsel en versameling van rekenaarsagteware. GNU bestaan heeltemal uit vrye sagteware, waarvan die meeste onder die GNU-projek se eie Algemene Publieke Lisensie gelisensieer is
Blitz BASIC
Blitz BASIC 'n programmeertaal gebaseer op die rekenaartaal BASIC. Dit was in ongeveer 1991 eers op die Commodore-Amiga beskikbaar. Tans is Blitz BASIC vir diverse ander bedryfstelsels beskikbaar, o.m. vir Linux, Apple Mac en Windows. Blitz BASIC is
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie