Edward Said
Edward Wadie Said, ook genoem Saïd was 'n Palestynse-Amerikaanse literêre geleerde en voorvegter van die Palestynse saak.
- Anaximenes
- Anaximenes was 'n Griekse filosoof gedurende die 6de eeu voor Christus, en lid van die Skool van Milete. Hy was waarskynlik 'n jonger tydsgenoot van Anaximander, wie se student en vriend hy was. Hy skryf 'n natuurfilosofiese werk oor kosmologie, waarin hy
- Epictetus
- Epictetus was 'n stoïstiese filosoof uit die 1ste eeu n.C. Hy leef van ongeveer 50 tot 130 n.C. Saam met ander Romeinse filosowe soos Lucius Annaeus Seneca en Marcus Aurelius word Epictetus beskou as een van die leidende figure in die filosofie in die
- Zbigniew Brzeziński
- Zbigniew Kazimierz Brzeziński was 'n Pools-Amerikaanse politieke wetenskaplike. Naas Henry Kissinger en Samuel Huntington word hy beskou as een van die mees prominente Amerikaanse geostrateë
- Martin van Creveld
- Martin Levi van Creveld is 'n Israeliese militêre historikus en teoretikus
- Euripides
- Euripides was een van die drie groot Griekse tragedie digters, met Sophokles – met wie hy persoonlik bevriend was – en Aischulos
- Martin Buber
- Martin Buber was 'n Oostenrykse-Israeliese-joodse godsdiensfilosoof
- Theodor Adorno
- Theodor Ludwig Wiesengrund Adorno was 'n Duitse sosioloog, filosoof, musikoloog, komponis en literêre kritikus van Joodse afkoms. Hy was ook 'n prominente lid van die sogenaamde Frankfurt Skool
- Walter Benjamin
- Walter Benjamin was 'n Duits-Joodse Marxistiese kultuurfilosoof. Sy werk fokus onder meer op filosofie, teologie, literêre kritiek en kunsgeskiedenis
- Henri Bergson
- Henri-Louis Bergson was 'n invloedryke Franse filosoof, veral gedurende die eerste helfte van die 20ste eeu. Bergson oortuig baie denkers dat die prosesse van onmiddelike ervaring en intuïsie belangriker is as die abstrakte rasionaliteit en wetenskap om
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in