E (wiskunde)
Die getal of die wiskundige konstante e is die grondtal van die natuurlike logaritme en word dikwels gedefinieer as:.
- Tjello
- 'n Tjello is 'n strykinstrument met 'n kenmerkende klank en 'n bereik van byna 4 oktawe. Iemand wat die tjello speel word 'n tjellis genoem
- Klaukkala
- Klaukkala [ˈklɑwkˈkɑlɑ], Sweeds Klövskog [ˈkløʋsˈkuːɡ], is 'n dorp in Nurmijärvi, Finland. Dit is in die suide van Finland naby die Valkjärvi-meer op sowat 30 km van die hoofstad van Finland, Helsinki, geleë. Klaukkala is die grootste dorp
- Muhajir's
- Die mense van Muhajir is Moslem-immigrante, van multietniese oorsprong, en hul nasate, wat na die onafhanklikheid van Pakistan van verskillende streke van Indië na Pakistan gemigreer het. Alhoewel baie van hulle verskillende tale op moedertaal praat
- Rudi Claase
- Rudi Claase is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy het twee keer die "Reik na die sterre" kompetisie gewen en sy solo-album Thalita het goue status bereik. Claase het 'n paar maande in Amerika gewoon om ervaring in die musiekbedryf te kry voordat
- Zandile Gumede
- Zandile Gumede is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer. Sy was voorheen die burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Gumede is 'n lid van die African National Congress (ANC
- Isopood
- Isopode (Isopoda) is 'n orde van skaaldiere wat aan die superorde Peracarida behoort. Dit sluit bekende spesies soos die sandluis en houtluise in. Isopode is is een van die min ordes van skaaldiere waarvan sommige spesies op land voorkom. Oor die algemeen
- Fahimi
- Fahimi is 'n van. Bekende persone met die van sluit in die volgende :Babak Fahimi, Amerikaanse ingenieur Yasmin Fahimi, Duitse
- Buren
- Buren is 'n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland
- Sigurður Skúlason
- Sigurður Skúlason is 'n Yslandse akteur wat verskeie hoofrolle vertolk in rolprente en op televisie
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos