Duikerbessie
Die Duikerbessie is 'n klein bladwisselende boom wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal van Suid-Afrika voorkom. Die manlike en vroulike blomme word op dieselfde aar gedra. Die vrugte bestaan uit 'n drielobbige, houtagtige kapsule, ongeveer 1,5 cm in deursnee. Elke lob het twee horings en die vrug word oranje wanneer dit ryp word. In Engels staan die boom bekend as die Duiker-berry tallow-tree. Die boom se FSA-nommer is 343.
- Scombridae
- Scombridae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Die tunas, makriel en bonito is deel van die familie. Daar is 15 genera met ten minste 51 spesies wat hoort tot dié familie. Agtien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor
- Palet-doktervis
- Die palet-doktervis is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Palette surgeon
- Witolienhout
- Die witolienhout is 'n boom wat oor groot dele van Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Zimbabwe. Die blomme is wit of roomwit met 'n rooierige keel, ruik na heuning en word in hofies van 12 cm gedra. Die blare is donker
- Lutjanidae
- Die Jobvisse en Snappers (Lutjanidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Die familie bevat dertien genera met minstens 105 spesies. Ses en twintig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref
- Doring-ansjovis
- Die doring-ansjovis is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Thorny anchovy
- Aartappel-baars
- Die aartappel-baars is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank langs Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Potato bass
- Kleinwulp
- Die Kleinwulp is voël wat in die Noordelike Halfrond broei en jaarliks na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 82 cm. In Engels staan die voël bekend as die Commen whimbrel
- Silwerkarp
- Die Silwerkarp is 'n varswatervis wat natuurlik voorkom in die Amoer- en Yangtzeriviere in Asië en in 1975 in Suid-Afrika losgelaat is. In Engels staan die vis bekend as die Silver carp
- Bloustert-harder
- Die Bloustert-harder is 'n vis wat aan die suidkus en die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Breederivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as Bluetail mullet
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos