Doringkruin

Doringkruin is 'n voorstad of buurt van Klerksdorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika.
Reigerpark
Reigerpark is 'n voormalige bruin woonbuurt in Boksburg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gestig as Stirtonville ná die Tweede Wêreldoorlog toe mense ingestroom het uit landelike gebiede op soek na werk in
Magalieskruin
Magalieskruin is 'n voorstad van Pretoria. Dit is 12 km noordoos van Pretoria se middestad geleë
Primrose
Primrose is 'n voorstad van Germiston in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit
Doornpoort
Doornpoort is 'n voorstad van Pretoria. Dit is 16 km noordoos van Pretoria se middestad geleë
Kameeldrift
Kameeldrift is 'n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad geleë. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool
Agincourt, Mpumalanga
Agincourt (Matsavana) is 'n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika
Koonaprivier
Die Koonaprivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Die rivier ontspring in die Katberg en vloei dan weswaarts in die rigting van, en later deur Adelaide. Hierna kronkel die rivier heelwat terwyl dit in 'n oostelike rigting deur die
Rooihuiskraal
Rooihuiskraal is 'n groot residensiële voorstad in Centurion, suidwes van Pretoria, Gauteng
Langenhovenpark
Langenhovenpark is 'n groot, oorwegend wit voorstad van Bloemfontein in die Vrystaat
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in