Doridoidea
Doridoidea is 'n superfamilie van seeslakke wat hoort tot die orde Nudibranchia. Kenmerkend van die superfamilie is die feit dat dié seediere die kieue en rinofore ten volle kan terugtrek.
- Harper Lee
- Nelle Harper Lee was 'n Amerikaanse skryfster wat bekend was vir haar boek To Kill a Mockingbird. Sy het met die boek die Pulitzerprys vir fiksie in 1961 gewen
- Oosterse vrugtevlieg
- Die Oosterse vrugtevlieg is 'n vrugtevlieg wat inheems is aan Suidoos-Asië en 'n plaag in Suid-Afrika geraak het
- Nacala
- Nacala is 'n stad en diepseehawe aan die kus van Mosambiek. Spoorlyne verbind Nacala met Malawi
- Riverton
- Riverton is 'n nedersetting en terrein van die pompstasie vir die Kimberley waterwerke en geleë aan die Vaalrivier. Vroeër was daar na diamante gedelf in die omgewing. Dit is ook 'n gewilde naweekoord
- Malindi
- Malindi is 'n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 120 km noordoos van Mombasa. Die bevolking was 207 253 tydens die 2009-sensus
- Entebbe
- Entebbe is groot dorp in Sentraal-Uganda, geleë aan die noordelike oewer van Victoriameer. Dit is 37 kilometer suidwes van die Ugandese hoofstad Kampala en net noord van die ewenaar geleë. Die Entebbe Internasionale Lughawe is hier geleë. Entebbe het
- Don Williams
- Donald Ray Williams was 'n Amerikaanse countrysanger, liedjieskrywer en in 2010 in die Country Music Hall of Fame opgeneem
- Lionel Wilson
- Lionel Geoffrey Wilson was 'n Suid-Afrikaanse Springbokrugbyspeler wat in 27 toetse gespeel het
- Edwardmeer
- Die Edwardmeer is 'n varswatermeer op die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo en vorm deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos