Digtheid
Digtheid dui op die hoeveelheid stof per volume of op die aantal items per volume of oppervlakte. Die digtheid van 'n stof is 'n mate van massa per eenheid volume. Hoe hoër 'n voorwerp se digtheid, hoe hoër is sy massa per volume. Die gemiddelde digtheid van 'n voorwerp is gelyk aan sy totale massa gedeel deur sy totale volume. 'n Meer digte voorwerp het minder volume as 'n gelyke massa van 'n minder digte stof.
- Vasalstaat
- 'n Vasalstaat is 'n staat wat afhanklik is van, of skatpligtig is jeens 'n ander staat. So 'n situasie ontstaan dikwels na 'n oorlog. In die antieke geskiedenis het groot ryke dikwels bufferstate geskep om hulself te beskerm teen 'n onverwagse inval. Die
- Dinsdag
- Dinsdag is die weeksdag tussen Maandag en Woensdag. Die Engelse naam is afkomstig van die Germaanse god Tyr en beteken "Tyr se dag
- Lingua franca
- Lingua franca, letterlik "Frankiese taal" in Italiaans, was oorspronklik 'n gemengde taal of kombuistaal, bestaande uit onverboë Italiaans plus 'n woordeskat geneem vanuit Italiaans, Turks, Persies en Arabies, en gebruik vir kommunikasie dwarsdeur die
- Kopielinks
- Kopielinks, soms ook verwys na as kopielos, beskryf 'n groep lisensies wat van toepassing is op werke soos sagteware, dokumente en kuns. Waar kopieregwet gesien word deur die oorspronklike voorstanders van kopielinks as 'n manier om die reg tot skepping
- Sensus
- 'n Sensus is die proses van inligting insamel aangaande elke lid van 'n bevolking. Dit staan teenoor monsterneming (steekproefneming), waarin inligting oor slegs 'n deel van 'n bevolking ingesamel word. Om hierdie rede is dit 'n metode wat gebruik word om
- Lomé Konvensie
- Die Lomé Konvensie is 'n verdrag wat handel tussen die Europese Unie en 71 Afrika-, Karibiese en Pasifiese nasies gereguleer het tussen 1975 en 2000
- Terri Schiavo
- Theresa Marie Schiavo, algemeen bekend as Terri Schiavo, was 'n Amerikaanse vrou vanuit St. Petersburg, Florida wat ernstige breinskade opgedoen het ná 'n hartaanval op 25 Februarie 1990, wat aangewakker is deur bulimie. Die pogings van Schiavo se man om
- Republiek
- 'n Republiek, in die mees basiese sin, is 'n staat waarin soewereiniteit uiteindelik vanaf die mense afkomstig is, eerder as vanuit 'n oorerflike of ander beginsel
- Endemie (ekologie)
- Endemies in biologie en ekologie beteken eksklusief inheems aan 'n plek of biota. Dit is in kontras met 'n aantal ander terme wat "nie inheems" beteken. Let daarop dat dit ook onderskei word van inheems: 'n Endemiese spesie is uniek aan daardie plek of
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos