Die Stem van Suid-Afrika
Die Stem van Suid-Afrika, ook bekend as Die Stem, was vanaf 1957 tot 1994 die nasionale volkslied van Suid-Afrika. Vanaf 1994 tot 1997 is dit as een van twee volksliedere erken. Dit was ook die volkslied van Suidwes-Afrika onder Suid-Afrikaanse mandaat tot hulle onafhanklikheidswording in 1990, waarna Namibië, Land van die Dapper in 1991 as die volkslied aangeneem is.
- Geskiedenis van die ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika
- Die geskiedenis van die ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika het begin toe vryburgers in 1657 aan die Kaap ingestel is en dit gevolglik van ’n verversingspos tot ’n kolonie begin ontwikkel het. Teen die tyd toe die Nederlands-Oos-Indiese Kompanjie
- Boerejode
- Die Boerejode is die afstammelinge vanuit die Afrikanerdom en die Jodedom. Aan die begin van die 19de eeu, toe groter geloofsvryheid in Suid-Afrika bekendgestel is, het ’n klein getal Asjkenasiese Jode vanuit die Verenigde Koninkryk en Duitsland
- Hulhuizen
- Hulhuizen is ’n gehuggie in die munisipaliteit Lingewaard in die provinsie Gelderland in Nederland en word omring deur Doornenburg en die Waalrivier
- P. K. le Roux
- Pieter Mattheus Kruger le Roux beter bekend as P. K. le Roux was ’n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister
- Standard Encyclopaedia of Southern Africa
- Die Standard Encyclopaedia of Southern Africa (SESA) is ’n ensiklopedie in 12 dele van sowat 640 bladsye elk wat van 1970 tot 1976 uitgegee is deur Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou) Bpk., ’n filiaal van die Nasionale Pers. Dit is die grootste
- Francis William Reitz
- Francis William Reitz Jr. was 'n Suid-Afrikaanse prokureur, politikus, staatsman, digter en skrywer oor staatsreg, lid van die parlement van die Kaapkolonie, Hoofregter en vyfde Staatspresident van die Oranje-Vrystaat, Staatsekretaris van die Zuid
- Oswald Pirow
- Oswald Pirow was ’n Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde
- Paul Sauer
- Paul Oliver Sauer was ’n Suid-Afrikaanse kabinetsminister en lewenslange lid van die Nasionale Party
- Afrikaner-Broederbond
- Die Afrikaner-Broederbond (AB) was tussen 1918 en 1994 ’n geheime, eksklusief wit en manlike Protestantse kultuurorganisasie in Suid-Afrika. Die oogmerke was om vooruitstrewende eensgesindheid onder Afrikaners te skep en Afrikanertradisies en die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos