Deutsche Guernsey-Zeitung
Die Deutsche Guernsey-Zeitung was 'n Duitse weermagkoerant wat tydens die Tweede Wêreldoorlog op die kanaaleiland Guernsey verskyn het.
- Der Neue Tag
- Der Neue Tag was 'n dagblad wat in Praag verskyn het. Dit is in 1939 gestig en het as die Reichsprotektor van Protektoraat Boheme en Morawië se amptelike orgaan gedien. Die koerant se eienaar was die Europa-Verlag (Europa-Uitgewery), 'n maatskappy binne
- Kullħadd
- Kullħadd is 'n Maltese Sondagkoerant wat sedert 25 Julie 1993 in Ħamrun deur die Malta Labour Party uitgegee word. Die hoofredakteur is Felix Agius
- Hungaroton
- Hungaroton is 'n Hongaarse platemaatskappy. Dit is in 1951 eers onder die naam "Qualiton" as 'n staatsmaatskappy gestig en het in hierdie vorm tot die einde van die oosblok se monopolie vir die produksie van plate, soos ander platemaatskappye waaronder
- Mars se natuurlike satelliete
- Mars het twee klein natuurlike satelliete, Fobos and Deimos. Daar word gespekuleer dat die twee mane gevange asteroïdes is
- Oliver Hermanus
- Oliver Hermanus is 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer
- Britoniese tale
- Die Britoniese tale, of Britse tale, vorm een van die twee takke van die Eiland-Keltiese taalfamilie, die ander tak is die Goideliese tale. Die Engelse naam Brythonic is deur die Walliese Keltistiekus, Sir John Rhys, afgelei van die Walliese woord Brython
- Meer
- 'n Meer is 'n groot liggaam of reservoir van water wat deur 'n landmassa omring word. Mere is nie aan enige oseaane verbind nie, en word sodoende van seë onderskei. Sekere mere is so groot dat daar vroeër verkeerdelik na hulle as seë verwys is. Mere
- Indonesiese Wikipedia
- Die Indonesiese Wikipedia is die Indonesiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia se eerste artikel is op 30 Mei 2003 geskryf
- FC Bayern München
- FC Bayern München is 'n sportklub uit München, die hoofstad van die deelstaat Beiere in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker, het die klub ook onder meer afdelings vir basketbal, handbal, kegelbal, skaak, tafeltennis en
- Katmandoe
- Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²