Deursnee

Die deursnee van 'n bol of sirkel is die grootste afstand wat tussen twee punte deur die bol of sirkel gemeet kan word.
Dihan Slabbert
Dihan Slabbert, is 'n Suid-Afrikaanse sanger, komponis, vervaardiger, musikant en liedjieskrywer. Hy is bekend as hoofsanger van die popgroep Hi-5
.cl
.cl is die agtervoegsel van domeinname in Chili
Warminsnyding
'n Warminsnyding is wanneer een pyp aan 'n ander gekoppel word terwyl die pyp in bedryf is
Voegwoord
'n Voegwoord, of konjunksie, is 'n woord wat gebruik word om sinne saam te voeg
Meervoud
'n Meervoud is die vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit. In Afrikaans word dit meestal gevorm deur 'n agtervoegsel of 'n verbuiging van die enkelvoudvorm van die selfstandige naamwoord
Vervalsbaarheid
Vervalsbaarheid of weerlegbaarheid van 'n verklaring, hipotese, of teorie is die inherente moontlikheid dat dit verkeerd bewys kan word. 'n Stelling word vervalsbaar genoem as 'n waarneming of 'n argument wat die verklaring ongedaan maak, moontlik is. In
Knoeifaktor
'n Knoeifaktor is 'n faktor om wiskunde berekeninge te laat klop met wat werklik waargeneem word. Donker materie en donker energie is tipiese knoeifaktore
Megawattuur
Een Megawatt-uur of MWh is 'n eenheid vir arbeid. Dit is gelyk aan:1 MWh = 1 MWh × 1000 kW/MW = 1000 kWh 1 MWh = 1 (MJ/s)h × 3600 s/h = 3600 MJ = 3600 miljoen
Eweredigheid (wiskunde)
In wiskunde is twee veranderlikes x en y direk eweredig wanneer as x verhoog, dan verhoog y
Barometriese formule
Die barometriese formule is 'n formule wat gebruik word om te modelleer hoe lugdruk met hoogte verander