Derrick America

Derrick America is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement is, waar hy die Demokratiese Alliansie verteenwoordig. Hy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. America was 'n raadslid van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit tussen 2011 en 2014.
Michael Bagraim
Michael Bagraim is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur. Sedert Mei 2014 dien hy as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Bagraim is 'n lid van die portefeuljekomitee vir indiensneming en arbeid
Mkhuleko Hlengwa
Mkhuleko Hlengwa is Suid-Afrikaanse politikus. Hy is sedert Mei 2012 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty. Hy is ook die IVK se nasionale woordvoerder en die voormalige hoof van die party se jeugbrigade
Glynnis Breytenbach
Glynnis Breytenbach is 'n voormalige aanklaer vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Sy is ook die huidige Skaduminister van justisie en korrektiewe dienste asook 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Nqabayomzi Kwankwa
Nqabayomzi Lawrence Saziso Kwankwa is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement. Hy is die party se adjunkpresident en hoofsweep in die parlement
Sonja Boshoff
Hildegard Sonja Boshoff is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as afgevaardigde van die Nasionale Raad van Provinsies waar sy Mpumalanga verteenwoordig. Sy was ook 'n afgevaardigde tussen Desember 2013 en Mei 2014. Tussen Mei 2014 en Mei 2019 het
Winston Rabotapi
Winston Rabotapi is Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die Demokratiese Alliansie. Tussen 2009 en 2019 was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Annelie Lotriet
Annelie Lotriet is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Vrystaat wat 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA) is. In Oktober 2019 was sy tydelik die leier van die opposisie tussen die bedanking van
Désirée van der Walt
Désirée van der Walt is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA). Sy het voorheen die party in die Limpopo provinsiale wetgewer verteenwoordig. Sy was ook die provinsiale leier van die DA. Van
Natasha Mazzone
Natasha Wendy Anita Mazzone is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans as die hoofsweep van die amptelike opposisie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy dien al sedert 2009 as 'n LP en verteenwoordig die grootste opposisieparty, die
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in