Denemarke
Denemarke, amptelik die Koninkryk Denemarke, is geleë in Noord-Europa in die gebied wat as Skandinawië bekend staan. Dit is 'n grondwetlike monargie met koningin Margrethe II as simboliese leier en 'n eenkamerparlement, die Folketinget.
- Leipzig
- Leipzig is die grootste stad in die Duitse deelstaat Sakse aan die Pleißerivier, 145 kilometer suidwes van Berlyn, met meer as 'n halfmiljoen inwoners. Saam met die stad Halle vorm dit 'n metropolitaanse gebied en maak ook deel uit van die sogenaamde
- Litaue
- Litaue, amptelik die Republiek Litaue, is ’n Noordoos-Europese land en ten opsigte van sy oppervlakte sowel as sy bevolking die grootste van die drie Baltiese lande. As die suidelikste van hierdie drie lande vorm Litaue volgens metings van die Franse
- Griekeland
- Griekeland, amptelik die Helleense Republiek, is 'n republiek in Suidoos-Europa, bestaande uit die suidelikste deel van die Balkanskiereiland en 'n groot aantal eilande. Hierdie eilande vorm saam ongeveer 'n vyfde van die totale landoppervlakte van
- Engeland
- Engeland is die grootste en bevolkingsrykste van die vier nasies wat saam die Verenigde Koninkryk vorm. Dit word in die noorde deur Skotland en in die weste deur Wallis begrens. Die Noordsee is oos, die Ierse See noordwes en die Keltiese See suidwes van
- Zürich
- Zürich is die grootste stad en ekonomiese sentrum van Switserland met 'n bevolking van 421 878 binne die stadsgrense. Sowat 1,9 miljoen of byna 'n kwart van die totale Switserse bevolking is in die groter metropolitaanse gebied van Zürich saamgetrek
- Świętochłowice
- Świętochłowice is 'n dorp in die suide van Pole met 53 798 inwoners (2011). Świętochłowice is geleë in die woiwodskap Silesië, voorheen in Katowice (1975-1998
- Monaco
- Monaco, amptelik die Vorstedom Monaco, is 'n Europese stad- en mikrostaat. Ná die Vatikaanstad is Monaco die tweede kleinste land ter wêreld en word deur die oudste heersende dinastie, die Huis van Grimaldi, geregeer
- Bremen
- Bremen is die hoofstad en grootste stad van die Duitse deelstaat Vrye Hansestad Bremen, wat dikwels ook net "Bremen" genoem word. As die kleinste deelstaat van Duitsland behels die stadstaat naas Bremen slegs een ander stad, Bremerhaven, wat as
- Montreal
- Montreal is die tweede grootste stad in Kanada na Toronto en ook die grootste metropool van Quebec, Kanada se Franssprekende provinsie in die ooste van die land, met 'n uitgestrekte metropolitaanse gebied waar sowat die helfte van die provinsiale
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos