Demografie van Suid-Afrika
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999
- Wetgewende verkiesings is gehou in Suid-Afrika op Woensdag, 2 Junie 1999. Die African National Congress (ANC), wat aan die bewind is sedert die einde van die apartheidstelsel in 1994, is herverkies met 'n vergrote meerderheid
- 2009-Drienasiesreeks
- Die 2009-Drienasiesreeks was die 14de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 18 Julie tot 19 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Suid-Afrika het
- 2006-Drienasiesreeks
- Die 2006-Drienasiesreeks was die elfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 8 Julie tot 9 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
- 2008-Drienasiesreeks
- Die 2008-Drienasiesreeks was die 13de keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 5 Julie tot 13 September oor nege wedstryde beslis met elke span wat ses wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland het
- 2007-Drienasiesreeks
- Die 2007-Drienasiesreeks was die twaalfde keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 16 Junie tot 21 Julie oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Dit is vroeër
- Corra Dirksen
- Corra Dirksen was 'n Springbokrugbyspeler en mediese dokter
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989
- Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1989 het op 6 September 1989 plaasgevind, en was die laaste verkiesing voor die eerste veelrassige, demokratiese verkiesing van 1994
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1958
- Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1958 het op 16 April 1958 plaasgevind. Die Nasionale Party van Eerste Minister J.G. Strijdom het hul aantal setels van 94 tot 103 uitgebrei. Die amptelike opposisieparty, die Verenigde Party van De Villiers
- MPLA
- Die MPLA was 'n bevryingsbeweging, en is nou die regerende party in Angola
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in