Deidre Carter
Deidre Carter is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Congress of the People.
- Jean-Philippe Rameau
- Jean-Philippe Rameau was 'n Franse komponis van die baroktydperk
- Léo Delibes
- Clément Philibert Léo Delibes was 'n Franse komponis van die romantiektydperk
- Paul Wranitzky
- Paul Wranitzky was 'n Morawiese komponis. Hy was die halfbroer van die komponis Anton Wranitzky
- Cheryllyn Dudley
- Cheryllyn Dudley is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party
- Cynthia Majeke
- Cynthia Majeke is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement
- Carl Philipp Emanuel Bach
- Carl Philipp Emanuel Bach was 'n Duitse musikus en komponis. Hy was die vyfde kind van Johann Sebastian Bach
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die oudste seun van Johann Christoph Friedrich Bach en 'n kleinseun van Johann Sebastian Bach
- Johann Christian Bach
- Johann Christian Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die jongste kind van Johann Sebastian Bach
- Max Bruch
- Max Christian Friedrich Bruch was 'n Duitse komponis van die romantiektydperk
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos