Dagga
Dagga is 'n geharde struikagtige plant wat byna oral kan groei. Dit kom voor in streke met 'n warm, vogtige klimaat, soos die Transkei en KwaZulu-Natal. Dagga sluit 3 spesies in: Cannabis sativa, Cannabis indica en Cannabis ruderalis. Hierdie 3 daggaspesies is inheems aan Sentraal-Asië en Suid-Asië. Dagga is vir dekades gebruik vir vesel, saad, saadolie, rekreasie en ook vir medisinale doeleindes.
- 7de Laan
- 7de Laan is 'n Suid-Afrikaanse sepie in Afrikaans met Engelse onderskrifte. Die eerste uitsending was in April 2000 en word daagliks van Maandae tot Vrydae op SABC2 uitgesaai
- Baldwin Locomotive Works
- Die Baldwin Locomotive Works was 'n Amerikaanse vervaardiger van spoorweglokomotiewe. Dit was oorspronklik geleë in Philadelphia, en later verskuif na die nabygeleë Eddystone, Pennsilvanië. Hoewel die maatskappy baie suksesvol was as die grootste
- Kulula.com
- kulula.com was 'n Suid-Afrikaanse laekosteredery wat op groot binnelandse roetes vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria-lughawe naby Johannesburg gevlieg, en dit ook as basis vir hulle bedrywighede gebruik.. Die woord kulula beteken "dis
- Andrew Mlangeni
- Andrew Mlangeni was een van die agt mans wat in die Rivonia-verhoor aan sabotasie skuldig bevind en lewenslank tronk toe gestuur is. Hy is saam met Nelson Mandela op Robbeneiland aangehou, maar is vrygelaat nadat die destydse regering en die ANC met
- Peugeot
- Peugeot is 'n handelsmerk van motorvoertuie, motorfietse en ook fietse wat tans deur die multinasionale konglomeraat Stellantis N.V. besit word. Dit was voorheen deur die Franse maatskappy PSA Peugeot Citroën besit, voor dit met Fiat Chrysler Automobiles
- Samcor
- Die South African Motor Corporation, algemeen bekend as Samcor, was 'n Suid-Afrikaanse motorvervaardiger wat in 1985 geskep is deur die samesmelting van die Suid-Afrikaanse filiaal van Ford en Sigma, wat Mazdas vervaardig het vir die plaaslike mark. In
- Aswandam
- Die Aswandam is 'n dam in die Nylrivier in Aswan, in die suide van Egipte. Dit is een van die grootste damme ter wêreld en word vir besproeiing en die opwek van elektrisiteit gebruik
- Pierre Coetzer
- Pierre Coetzer is 'n voormalige Suid-Afrikaanse swaargewigbokser van Pretoria, Suid-Afrika. Coetzer se bekendste gevegte was die teen Johnny du Plooy, Riddick Bowe, Frank Bruno en George Foreman
- Amerikaanse bison
- Die Amerikaanse bison, ook bekend as die Amerikaanse buffel, is 'n Noord-Amerikaanse spesie van bisons wat eens in groot troppe oor die grasvelde van Noord-Amerika getrek het. Hulle het byna uitgesterf deur 'n kombinasie van kommersiële jag en slagting
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos