Cynthia Majeke
Cynthia Majeke is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die United Democratic Movement.
- Cheryllyn Dudley
- Cheryllyn Dudley is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Afrika Christen Demokratiese Party
- Jean-Philippe Rameau
- Jean-Philippe Rameau was 'n Franse komponis van die baroktydperk
- Léo Delibes
- Clément Philibert Léo Delibes was 'n Franse komponis van die romantiektydperk
- Deidre Carter
- Deidre Carter is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Congress of the People
- Paul Wranitzky
- Paul Wranitzky was 'n Morawiese komponis. Hy was die halfbroer van die komponis Anton Wranitzky
- Ferdinand Sassen
- Ferdinand Léon Rudolphe Sassen was 'n Nederlandse priester, filosoof en hoogleraar in filosofie aan die Katolieke Universiteit Nijmegen en die Rijksuniversiteit Leiden
- Fuga in G mineur, BWV 131a
- Die Fuga in G mineur, BWV 131a, is 'n werk vir orrel wat aan Johann Sebastian Bach toegeskryf word. Dit is 'n transkripsie van die laaste beweging van die kantate Aus der Tiefen rufe ich, Herr, zu dir, BWV 131, wat oor 'n permutasiefuga beskik. Die
- Carl Philipp Emanuel Bach
- Carl Philipp Emanuel Bach was 'n Duitse musikus en komponis. Hy was die vyfde kind van Johann Sebastian Bach
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach
- Wilhelm Friedrich Ernst Bach was 'n Duitse komponis. Hy was die oudste seun van Johann Christoph Friedrich Bach en 'n kleinseun van Johann Sebastian Bach
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos