Curriebeker

Die Curriebekertoernooi is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie wat agt provinsies of streke binne ’n provinsie verteenwoordig. Hoewel dit die belangrikste plaaslike kompetisie is, ding Suid-Afrikaanse spanne ook jaarliks in die Verenigde Rugbykampioenskap mee.
Comore-eilande
Die Comore-eilande, amptelik die Unie van die Comore, is 'n eilandnasie in Oos-Afrika in die Indiese Oseaan net noord van die Mosambiekkanaal. Dit is tussen die noordooste van Mosambiek en die noordweste van Madagaskar geleë. Landbou, veral speserye, is
2005-Drienasiesreeks
Die 2005-Drienasiesreeks was die tiende keer wat die rugbytoernooi tussen Australië, Nieu-Seeland en Suid-Afrika plaasgevind het. Dit is vanaf 30 Julie tot 3 September oor ses wedstryde beslis met elke span wat vier wedstryde gespeel het. Nieu-Seeland
African People's Convention
Die African People's Convention (APC) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania, Themba Godi, en die PAC se enigste twee provinsiale
Azanian People's Organisation
Die Azanian People's Organisation is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is gefundeer op die filisofieë van die Swart Bewussynsbeweging soos ontwikkel deur Steve Biko, Onkgopotse Tiro en Vuyelwa Mashalaba
Inkatha-Vryheidsparty
Die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) is 'n politieke party in Suid-Afrika wat in 1975 gestig is. Die leier is Velenkosini Hlabisa en dit is die vierde grootste party in die parlement
United Democratic Movement
Die United Democratic Movement is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die leier is Bantu Holomisa, wat dit saam met Roelf Meyer gestig het en dit is die sesde grootste party in die parlement
Olimpiese Winterspele 2010
Die Olimpiese Winterspele 2010, amptelik bekend as die XXIste Olimpiese Winterspele, is tussen 12 en 28 Februarie 2010 in Vancouver, Kanada, aangebied. Ander kandidaatstede was: Pyeongchang (Suid-Korea) en Salzburg (Oostenryk
Paralimpiese Somerspele 2004
Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September 2004 in Athene, Griekeland, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 808 atlete uit 135 nasies aan 519 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem. Dit was die twaalfde Paralimpiese
Paralimpiese Somerspele 1992
Die Paralimpiese Somerspele 1992 is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is. Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos