Cornelius Hermanus Wessels

Sir Cornelius Hermanus Wessels was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy en sy vrou, Chrissie, het vyf seuns en drie dogters gehad.
Thomas Scanlen
Sir Thomas Charles Scanlen was van 9 Mei 1881 - 12 Mei 1884 die derde eerste minister van die Kaapkolonie. Hy was die opvolger van sir Gordon Sprigg en die voorganger van sir Thomas Upington
James Molteno
Sir James Tennant Molteno was die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie-Volksraad. Hy is gebore in Kaapstad in 1865, die seun van sir John Molteno, eerste premier van die Kaapkolonie, en is oorlede in 1936
Abraham Fischer
Abraham Fischer was die eerste en enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie
Richard Stuttaford
Richard Stuttaford was 'n Suid-Afrikaanse handelaar, kabinetsminister en die seun van Samson Rickard Stuttaford, 'n grondlegger van die afdelingswinkel Stuttafords
Rufane Donkin
Sir Rufane Shaw Donkin was waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie en die grondlegger van Port Elizabeth
Albert Hertzog
Dr. Albert Hertzog was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party
Gys Hofmeyr
Gysbert Reitz (Gys) Hofmeyr was 'n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en die eerste administrateur van Suidwes-Afrika
John Truter
Sir Johannes Andries (John) Truter was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde
Hendrik Mentz
Kol. Hendrik Mentz was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos