Comte de Rochambeau

Maarskalk Jean-Baptiste Donatien de Vimeur, Comte de Rochambeau was 'n Franse edelman en generaal wat 'n sleutelrol gespeel het in die beleg van Yorktown tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog, en sodoende bygedra tot die onafhanklikheid van die 13 kolonies wat onder Britse gesag was.
Beleg van Yorktown
Die Beleg van Yorktown was ’n gekombineerde beleg van Yorktown, Virginië in die VSA, tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog. Dit het geduur van 28 September 1781 tot die uiteindelike oorgawe van die Britte op 19 Oktober van dié jaar. Die Britse
Ligsnelheid
Die ligsnelheid, of spoed van lig, is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium beweeg, byvoorbeeld glas of optiese vesel, verlaag die ligsnelheid en die verskynsel veroorsaak
Ruimtetyd
Ruimtetyd is ’n begrip in die teoretiese natuurkunde wat die vier dimensies van ons heelal geïntegreerd in een model beskryf:3 dimensies in ruimte 1 dimensie in tyd (duur
Somer
Somer is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Somer volg na die lente en kom voor herfs. Dit is die warmste tyd van die jaar. Gedurende die somermaande is die dae langer en die nagte korter
Apokriewe boeke
Die Apokriewe boeke is die Joodse geskrifte wat nie in die Hebreeuse Bybel of in die meeste moderne Bybels ingesluit is nie. Met die term "Apokriewe boeke" word dié geskrifte aangedui wat oënskynlik Bybels is omdat hulle aan die naam van 'n
Redoute
'n Redoute, is 'n klein geslote veldskans, gewoonlik as vierkante versterking opgerig, dikwels as poligoon (veelhoek) uitsluitlik uitspringende hoeke, maar in sy mees volmaakte vorm as ronde vesting verwesenlik. As permanente of tydelike fortifikasie het
Dagga
Dagga is 'n geharde struikagtige plant wat byna oral kan groei. Dit kom voor in streke met 'n warm, vogtige klimaat, soos die Transkei en KwaZulu-Natal. Dagga sluit 3 spesies in: Cannabis sativa, Cannabis indica en Cannabis ruderalis. Hierdie 3
Geirlaug
Geirlaug of Gerloc, gedoop in Rouen as Adela in 912, was die dogter van Rollo van Normandië, graaf van Rouen, en sy vrou Poppa van Bayeux. Sy was die suster van Willem I van Normandië
Mosselwurm
Die Mosselwurm is 'n ongewerwelde diertjie wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Die wurm is bruingroen en word tot 15 cm lank. Daar steek twee kort tentakels uit die voorkop uit langs kort, ronde palpi of voelers wat soos oë lyk. Daar is ook
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos