Christene

Christene glo in die drie-enige God – Vader, Seun en Heilige Gees – Skepper van die hemel en die aarde en die Onderhouer van alle dinge. Hulle glo dat Jesus Christus, die Seun, sowat 2000 jaar gelede aan die kruis gesterf het om die sondige mens van sy sondes te verlos, opgestaan het uit die dood, opgevaar het na die hemel en op 'n dag sal terugkeer om die mensheid te oordeel.
Kerkbywoning
Kerkbywoning verwys na die deelname van eredienste wat deur ’n spesifieke kerk of in die algemeen deur die hele Christelike gemeente as geheel aangebied word
Kongorivier
Die Kongorivier is 'n groot wes-vloeiende rivier in Afrika, die diepste rivier ter wêreld, met 'n diepte van meer as 220 meter. Dit is per volume afloopwater die derde grootste rivier ter wêreld. Die rivier, met 'n lengte van 4 700 km, is ná die
Luxemburgers
Die Luxemburgers is 'n meertalige volk wat inheems aan Luxemburg is, die Luxemburgse kultuur deel en van Luxemburgse afkoms is
Uitsaaines
Uitsaaines is 'n Afrikaanse Internet-radiostasie wat net Afrikaanse musiek speel en lewendige Afrikaanse programinhoud aanbied. Hulle gebruik omroepers van dwarsoor die wêreld
Poema
Die poema, voorheen bekend as die bergleeu, is ’n soogdier van die familie Felidae, wat eie is aan die Amerikas. Hierdie groot, enkellopende katsoort het die grootste verspreidingsgebied van alle groot wilde landsoogdiere in die Westelike Halfrond, 'n
Swahili
Swahili is 'n taal wat gepraat word in Oos-Afrika en behoort tot die Bantoetaalfamilie. Meer as 150 miljoen mense praat Swahili, maar slegs 5–15 miljoen hiervan is moedertaalsprekers. Swahili is ná Arabies, Frans en Engels die belangrikste taal in
Jacob Andersen
Jacob Andersen is ’n Deense sanger wat beroemdheid verwerf het toe hy die 2004-talentkompetisie Stjerne for en aften gewen het
Johann Gottlob Schneider
Johann Gottlob Theaenus Schneider was 'n Duitse klassikus en bioloog
Die Wolke
Die Wolke is 'n jeugroman geskryf deur Gudrun Pausewang wat in 1987 verskyn het. Dit handel oor die lot van die 14-jarige Janna-Berta nadat sy deur 'n kernramp 'n stralingslagoffer word. Die roman verskyn 'n jaar nadat die Tsjernobil-kernramp plaasgevind
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos