Christendom
Die Christendom is 'n religie wat bely dat Jesus Christus die Seun van God is en verlossing verkondig aan die volgelinge van hierdie geloof, wat as Christene bekend staan. Christene glo in een God as Drie-eenheid: God die Vader, God die Seun en die Heilige Gees. Dit is ook die grootste godsdiens in die wêreld. Die Bybel is Christene se heilige boek, hulle aanbid in kerke en die kruis is hul simbool. Die Bybel bestaan uit 39 Ou Testament en 27 Nuwe Testament boeke. 'n Belangrike onderdeel van die verlossing is die idee van versoening wat deur Jesus Christus bewerk is tussen God en mens en dit illustreer een van die kern karaktereienskappe van God, naamlik sy genade. Christene glo dat die toestand van die wêreld duidelik wys dat daar 'n skeiding tussen God en sy skepping bestaan. Die skeiding is veroorsaak deur sonde, oftewel eie belang, onder mense en 'n verlies aan 'n oop verhouding met hulle Skepper. Christene glo dat God as Jesus na mense uitreik sodat die skeiding tussen Hom en die mense verwyder kan word.
- Samojeed (hond)
- Die Samojeed is 'n honderas wat sy naam kry van die Samojeedse volke in Siberië, Rusland.
Die honde se wit dubbelpels, gekrulde stert wat op die rug rus en glimlag is kenmerkende eienskappe. Die Samojeed is een van die oudste honderasse
en is deur
- Handelinge
- Die Handelinge van die Apostels, of soms slegs Handelinge, of meer formeel die Boek van Handelinge, is die 5de boek in die Nuwe Testament van die Bybel
- Eerste Nasionale Bank
- Eerste Nasionale Bank (ENB) (Engels: First National Bank of FNB) is een van Suid-Afrika se vier grootste banke. Dit is deel van die groep FirstRand Limited, wat op die Johannesburgse aandelebeurs genoteer is, onder die simbool FSR. ENB het ook filiale in
- A Kind of Magic
- A Kind of Magic is die twaalfde album van die Britse rockgroep Queen wat op 2 Junie 1986 deur EMI in die Verenigde Koninkryk en deur Capital Records in die VSA vrygestel is. Dit was hulle eerste album wat digitaal opgeneem is en is gebasseer op die
- Eksodus (Bybel)
- Eksodus is die tweede boek van die Hebreeuse Bybel. Die boek vertel van die uittog van Jakob se nageslag uit Egipte onder leiding van Moses en Aäron. God het sy volk gered uit die mag van die farao, soos die Egiptiese konings genoem is
- Sosiologie
- Sosiologie is die studie van gemeenskappe en hoe mense optree in groepe. Dit bestudeer die sosiale wette en prosesse wat mense bind en skei, nie net as indiwidue nie, maar as lede van assosiasies, groepe en institusies
- Levitikus
- Levitikus is die derde boek van die Hebreeuse Bybel en die derde boek van die Pentateug. Die boek se naam dui aan dat die nageslag van Levi, die priesters en Leviete, 'n belangrike funksie het in dié faset van Israel se godsdiens wat in hierdie boek
- Capitec Bank
- Capitec Bank is 'n Suid-Afrikaanse handelsbank wat gestig is in Stellenbosch, Wes-Kaap en wat se hoofkantoor nog steeds gebasseer is in Stellenbosch, met addisionele operasionele takke in Bellville en Johannesburg. Dit is een van die plaaslikbeheerde
- 2020 Eifelse Grand Prix
- Die 2020 Formule Een Eifelse Grand Prix is op 11 Oktober 2020 op die Nürburgring in Duitsland gehou. Dit was die elfde wedren van die kampioenskapseisoen, en die eerste keer sedert 2013 wat 'n F1-kampioenskapsren by die Nürburgring gehou is. In die 2013
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos