Chloor-36

Chloor-36 is 'n radioaktiewe isotoop van chloor.
Tiofeen
Tiofeen is 'n heterosikliese aromatiese verbinding met die formule C4H4S
Magnesium-26
Magnesium-26 is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop
Aluminium-26
Aluminium-26 is 'n radioaktiewe isotoop van aluminium
Hipochloriet
'n Hipochloriet is 'n sout wat die anioon ClO- bevat, wat die suurres van onderchlorigsuur HOCl is
Kernmagnetiese resonansie
Kernmagnetiese resonansie ook: kernspinresonansie is 'n tegniek wat veral in die organiese chemie en 'n belangrike rol speel om afbeeldings te genereer
Alkyn
'n Alkyn is 'n organiese verbinding wat 'n funksionele groep bevat met 'n drievoudige binding tussen twee koolstofatome (-C≡C
Nitraat
'n Nitraat is 'n sout wat die komplekse anioon NO3- of 'n ester wat die -ONO2-groep bevat. Hierdie ioon is die suurres van salpetersuur HNO3
Mangaanmonofosfied
Mangaanmonofosfied is 'n chemiese verbinding van mangaan en fosfor met formule MnP
Alkaan
'n Alkaan is 'n koolwaterstof met die algemene formule CnH2n+2. Alkane is versadigde verbindings. Hulle bevat net enkelbindings
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos