Chili

Chili, amptelik die Republiek Chili, is ’n unitêre presidensiële grondwetlike republiek geleë aan die suidwestelike kus van Suid-Amerika. Chili is lank en smal en strek in ’n noord-suidrigting oor ’n afstand van sowat 4 300 kilometer, terwyl dit op sy breedste in ’n oos-wesrigting maksimaal 400 kilometer van die weskus tot by die grens met Argentinië strek. Dié land behels verskillende klimaatsones wat van tropiese woestyne in die noorde tot by die koel gematigde en subpolêre woudsones van Suid-Chili strek. Dit het lae berge langs die kus, ’n vrugbare vallei, en die Andesgebergte in die ooste.
Letland
Letland, amptelik die Republiek Letland, is 'n republiek in Noordoos-Europa, een van die Baltiese lande aan die Oossee. Die land word verder begrens deur Estland in die noorde, Litaue en Belarus in die suide en Rusland in die ooste. Nes Estland en Litaue
Estland
Estland, amptelik die Republiek Estland, is 'n land in Noord-Europa, wat in die weste begrens word deur die Oossee, in die noorde deur die Finse Golf, in die ooste deur Rusland en in die suide deur Letland. Dit is die mees noordelike en die kleinste van
Oostenryk
Oostenryk, amptelik die Republiek Oostenryk, is 'n federale republiek in Sentraal-Europa wat uit nege deelstate bestaan. Die land grens in die weste aan Switserland en Liechtenstein, in die noorde aan Duitsland en Tsjeggië, in die ooste aan Slowakye en
Argentinië
Argentinië, amptelik die Argentynse Republiek, is 'n Spaanssprekende land in die suide van Suid-Amerika, tussen die Andesgebergte in die weste en die suidelike Atlantiese Oseaan in die ooste. Die naam "Argentinië" is afgelei van die Latynse woord
Switserland
Switserland, amptelik die Switserse Konfederasie, is 'n klein landingeslote, federale staat in Sentraal-Europa, met Duitsland, Frankryk, Italië, Oostenryk en Liechtenstein as aangrensende lande. Die laasgenoemde vorm sedert 1923 'n monetêre en doeane
Finland
Finland, amptelik die Republiek Finland, is 'n land in Noord-Europa wat in die ooste aan die Russiese Federasie, in die noordweste aan Swede en in die noorde aan Noorweë grens. Ten suide word dit van Estland geskei deur die Finse Golf. Wes vind mens die
Armenië
Armenië, amptelik die Republiek Armenië, is 'n klein landingeslote land in die suidelike Kaukasusberge, tussen die Swartsee en die Kaspiese See, begrens deur Turkye in die weste, Georgië in die noorde, die Republiek Artsach (Artsach) en Azerbeidjan in
Slowaaks
Slowaaks is 'n lid van die Wes-Slawiese taalgroep. Dit word deur sowat 6,9 miljoen mense, vernaamlik in Slowakye, waar dit die amptelike taal is, gepraat, asook in kleiner taaleilande in Hongarye, Kroasië, Oekraïne, Roemenië, Serwië, Slowenië en
Réunion
Réunion is 'n eiland en oorsese département van Frankryk, geleë in die Indiese Oseaan omtrent 700 kilometer oos van Madagaskar en 200 kilometer suidwes van Mauritius, met 'n oppervlak van 2 511 vierkante kilometer en 'n bevolking van 840 000
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos