Cephus lateralis
Cephus lateralis is 'n vliesvlerkige insek uit die familie van die halmwespe (Cephidae). Die wetenskaplike naam van die spesie is die eerste keer in 1894 deur Konow gepubliseer.
- Rob Davies
- Rob Davies is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Davies was sedert 11 Mei 2009 tot 30 Mei 2019 die Minister van Handel en Nywerheid van Suid-Afrika
- Markus Jooste
- Markus Jooste is 'n Suid-Afrikaanse sakeman. Hy was van 2000 tot 2017 hoof- uitvoerende beampte van meubelhandelaar Steinhoff International Holdings. Hy word geïmpliseer by 'n boekhouskandaal by dié multinasionaal waarby te veel betaal is vir firmas en
- Christian Louboutin
- Christian Louboutin is 'n Franse modeontwerper van kenmerkende en duursame hoëhakskoene met blink, rooi verlakte sole
- Du Toit
- Du Toit is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong. Dit kan na die volgende mense verwys:Alexander du Toit (1878-1948), Suid-Afrikaanse geoloog André le Roux du Toit, Suid-Afrikaanse musikant Andries du Toit (1813-1883), Transvaalse juris Anri du Toit
- Geraldine Fraser-Moleketi
- Geraldine Fraser-Moleketi is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus en voormalige ANC-kabinetsminister tydens Presidente Nelson Mandela en Thabo Mbeki se bewind
- Manuel de Freitas
- Manuel de Freitas is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
- Georic Lomas
- Georic Lomas is 'n Suid-Afrikaanse akteur en sanger uit Centurion, Gauteng. In 2013 vertolk hy die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm As jy sing. In 2016 stel hy die enkelsnit "Bazaruto" vry, wat eerste plek in Maroela Media se Afrikaanse Top 20
- Liezl van der Merwe
- Liezl van der Merwe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
- Agathis (diergenus)
- Agathis is 'n genus van vliesvlerkiges uit die familie van die skildwespe (Braconidae). Die wetenskaplike naam van die genus is die eerste geldig gepubliseer in 1804 deur Pierre André Latreille
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in