Bybel
Die Bybel is die heilige boek van Christendom, Judaïsme, Rastafarianisme en Samaritaïsme. Die Joodse Bybel of Tanag het 39 dele en vertel die verhaal van God se verhouding met die Joodse mense in antieke tye. Dié 39 dele is ook deel van die Christelike Bybel en word die Ou Testament genoem. Die Christelike Bybel het nog 27 dele, wat die Nuwe Testament genoem word. Daarin word die verhaal van Jesus vertel.
- Art Deco
- Art Deco, soms ook Style moderne genoem, is 'n eklektiese dekoratiewe styl in die kuns, ontwerp en argitektuur van die middel-1920's tot die middel 1940's in Europa, die Verenigde State en ander lande waarmee kunstenaars, ontwerpers en argitekte hul
- Gustav Christian Schwabe
- Gustav Christian Schwabe was 'n Duitse boorling en Britse koopman en finansier wat ondernemings soos John Bibby & Sons, Harland and Wolff en die redery White Star Line van kapitaal voorsien het
- Ernst van Heerden
- Ernst van Heerden behoort tot die vooraanstaande Afrikaanse digters. Sy werk sluit vyftien digbundels, een epiese gedig, 'n aantal opstelle, reisdagboeke en outobiografiese werke in. Hoewel hy geen geheim gemaak het van sy seksuele oriëntasie nie, skryf
- Richard Kiel
- Richard Dawson Kiel was 'n Amerikaanse akteur en komediant. Kiel is veral bekend vir sy rol as Jaws, die boef met metaaltande, in die James Bond-rolprente, The Spy Who Loved Me en Moonraker
- Kuruman
- Kuruman is 'n voormalige Engelse sendingstasie en die grootste dorp in die Ga-Segonyana munisipaliteit van die John Taolo Gaetsewe-distriksmunisipaliteit. Die bevolking in 2011 was 13 057 mense. Die dorp is 1 131 meter bo seevlak op die Ghaap-plato en
- Solly Ozrovech
- Ds. Solomon (Solly) Ozrovech was 'n skrywer van Christelike boeke, 'n afgetrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk en gewese direkteur van die destydse weeshuis op Ugie in die Noordoos-Kaap, wat op sy voorstel herdoop is tot die Kinderoord M
- Lüderitz
- Lüderitz is 'n klein seehawe en vissersdorp aan die Atlantiese kus van Namibië (Suidwes-Afrika) en die administratiewe hoofstad van die ǃNamiǂnûs-kiesafdeling in die Namibiese gewes ǁKaras. Die dorp is vernoem na die Bremense koopman Franz Adolf
- Bethanie
- Bethanie is 'n nedersetting in die suide van Namibië wat aan die C14-pad tussen Goageb en Walvisbaai, sowat 100 kilometer wes van Keetmanshoop geleë is. Bethanie is 1 000 meter bo seevlak geleë en het 'n bevolking van 9 300. Die dorp word as een van
- Koerant
- 'n Koerant is 'n nuusblad wat daagliks of weekliks uitgegee word en oor gebeurtenisse in die politiek, ekonomie, kultuur en sport berig. Dikwels lewer dit sy eie kommentaar oor geselekteerde nuus en beskik ook oor 'n rubriek met briewe van lesers
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos