Bumijaya (Buay Rawan)

Bumijaya is 'n bestuurslaag in die regentskap Ogan Komering Ulu Selatan van die provinsie Suid-Sumatra in Indonesië. Bumijaya tel 669 inwoners volgens die volkstelling van 2010.
Breingewas
'n Breingewas of breintumor is 'n abnormale gewas in die brein. Gewasse kan kwaadaardig (kankeragtig) of niekwaadaardig (niekankeragtig) wees. Kwaadaardige gewasse kan verder verdeel word in primêre gewasse, wat in die brein ontstaan, en sekondêre
Aromantai (Pulau Beringin)
Aromantai is 'n plek en kelurahan (bestuurslaag) in die onderdistrik (kecamatan) Pulau Beringinin, regentskap Ogan Komering Ulu Selatan van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië. Aromantai tel 1 510 inwoners volgens die volkstelling van 2010
Toep
'n Toep of app is 'n sagtewaretoepassing of -applikasie vir 'n slimfoon, tabletrekenaar of slimhorlosie
Prabumulih
Prabumulih is 'n munisipaliteit (kota) in die provinsie Suid-Sumatra, op die eiland Sumatra in Indonesië. Die stad het 132 065 inwoners in 2005 en het 'n oppervlakte van 435,10 km²
Visegrád-groep
Die Visegrád-groep, Visegrád Vier, of V4 is 'n informele alliansie van vier Sentraal-Europese lidstate van die Europese Unie, naamlik die Tsjeggiese Republiek, Hongarye, Pole en Slowakye. Die doelwit is om samewerking tussen die vier state op gebiede
Mohammad bin Salman
Mohammad bin Salman bin Abdoel Aziz al-Saoed, in die omgang bekend as MbS, is die kroonprins en onderpremier van Saoedi-Arabië. Hy is ook voorsitter van die Raad vir Ekonomiese en Ontwikkelingsake, voorsitter van die Raad vir Politieke en Veiligheidsake
Penélope Cruz
Penélope Cruz Sánchez is ’n Spaanse aktrise en model. Sy was die eerste Spaanse aktrise wat ’n Oscar of ’n ster op die Hollywood Walk of Fame gekry het
Pulau Beringin (Kikim Selatan)
Pulau Beringin is 'n bestuurslaag in die regentskap Lahat van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië. Pulau Beringin tel 1 130 inwoners in die volkstelling van 2010
Pulau Beringin (Pulau Beringin)
Pulau Beringin is 'n bestuurslaag in die regentskap Ogan Komering Ulu Selatan van die provinsie Suid-Sumatra, Indonesië. Pulau Beringin tel 3 300 inwoners in die volkstelling van 2010
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos