Buffeljagsrivier
Buffeljagsrivier kan verwys na die gelyknamige dorp, rivier of dam:
- Jonker-diamant
- Die Jonker-diamant is een van die besonder groot diamante wat nog ooit gevind is
- Gouritsrivierbrug
- Die bekendste Gouritsrivierbrug is 'n padbrug oor die N2-nasionale pad tussen Albertinia en Mosselbaai
- Malgas
- Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand
- Anenouspas
- Die Anenouspas op die R382 verbind Steinkopf met die hawe van Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die pas gaan 20 km wes van Steinkopf oor die Klipfonteinbergreeks. Aanvanklik is die pad gebou vir die vervoer van kopererts van die myne rondom Okiep en
- Protea Boekhuisprys
- Die Protea Boekhuisprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste Afrikaanse verhandeling, proefskrif of gepubliseerde werk in geskiedenis of kultuurgeskiedenis. Die prys word gewoonlik jaarliks toegeken
- Fort Hardinge
- Fort Hardinge was een van 'n reeks forte wat deur die Britse koloniale owerheid tydens die Kaapse grensoorloë van 1779 tot 1877 op die oosgrens van die Kaapkolonie gebou is
- Fort Beresford
- Fort Beresford is een van die reeks forte wat deur die Britse owerheid tydens die Kaapse grensoorloë van 1779 tot 1877 in die Oos-Kaap gebou is
- Majaphutibrug
- Die Majaphutibrug is op die R726-streeksroete oor die Oranjerivier
- Emigrante-Tembuland
- Emigrante-Tembuland is 'n historiese naam vir die gebied rondom die dorpe Xalanga, Cala, Southeyville en St. Marks in die Oos-Kaap. Dit het later met Tembuland en Bomvanaland saamgesmelt onder die naam Tembuland. 'n Groep Tembu's het in 1865 van wes van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos