Brooke Candy
Brooke Dyan Candy is 'n Amerikaanse kletsrymer en sangeres.
- David Farragut
- David Glasgow Farragut was 'n Amerikaanse admiraal tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812, die Meksikaans-Amerikaanse Oorlog en die Amerikaanse Burgeroorlog
- Jupiler
- Jupiler is 'n ligte bitter Belgiese bier
- Waterhalfrond
- Die waterhalfrond is die halfrond van 'n liggaam wat die grootste wateroppervlak bevat
- Edam
- Edam is 'n stad in die Nederlandse munisipaliteit Edam-Volendam, provinsie Noord-Holland, met 'n bevolking van ongeveer 7 400 inwoners
- Jerry Lewis
- Moet nie verwar word met die Amerikaanse rock 'n roll en countrysanger, Jerry Lee Lewis nie
- Gustav von Wangenheim
- Gustav von Wangenheim was 'n (Oos)-Duitse akteur, (rolprent)regisseur, en draaiboekskrywer van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nosferatu (1922), Woman in the Moon (1929), Und wieder 48 (1948), en Der Auftrag Höglers (1950
- Jimmy Kimmel
- Jimmy Kimmel is 'n Amerikaanse akteur, komediant, televisievervaardiger, en draaiboekskrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Win Ben Stein's Money (1997), The Man Show (1999), Crank Yankers (2002), en Jimmy Kimmel Live! (2003
- Sammy Davis jr.
- Sammy Davis jr. was 'n Amerikaanse akteur, danser en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Porgy and Bess (1959), One More Time (1970), The Cannonball Run (1981), en Cannonball Run II (1984
- Otto Preminger
- Otto Preminger was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur van Joods-Oostenrykse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laura (1944), Stalag 17 (1953), Carmen Jones (1954), en Anatomy of a Murder (1959
- Katmandoe
- Katmandoe is die hoofstad en digsbevolkte stad van Nepal. Die stad het 'n bevolking van 845 767 inwoners wat in 2021 in 105 649 huishoudings gewoon het en 2,9 miljoen mense in sy stedelike agglomerasie. en 'n oppervlakte van 50,67 km²