Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap. Breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns. Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, nadat hy nege jaar tronkstraf onder die apartheidsregering moes uitdien. Sy omvangryke oeuvre skryf hy onder sy eie naam, sowel as B.B. Lasarus, Jan Blom en Jan Afrika.
- Ina Rousseau
- Ina Rousseau (1926–2005) was 'n Suid-Afrikaanse digter en skrywer van kortverhale. Sy het in 1953 die Reina Prinsen Geerligs-prys vir Die Verlate Tuin gewen. In 1996 is sy met die Hertzogprys vir haar 'n Onbekende jaartal bekroon
- Daan Retief
- Daan Retief (1926–1990) was 'n Suid-Afrikaanse akteur, radio-omroeper, draaiboekskrywer, rolprentregisseur en -vervaardiger. Retief was veral bekend as die speurder, Staal Burger in die gelyknamige radioreeks
- A.D. Keet
- A.D. Keet (1888–1972) was 'n Afrikaanse digter. Hy het van die eerste minnedigte in Afrikaans geskryf. Sy eerste digbundel, Gedigte van A. D. Keet, het in 1920 verskyn. In 1931 publiseer hy Verspotte gediggies vir verspotte kinders. Verskeie van sy
- Rachelle Greeff
- Rachelle Greeff is 'n Afrikaanse joernalis en skrywer. Haar eerste boek, Die rugkant van die bruid, wat in 1990 gepubliseer is, is met die CNA se debuutprys bekroon. Sy het daarna verskeie boeke geskryf en ook verskeie pryse daarvoor ontvang, veral vir
- Dirk de Villiers
- Dirk de Villiers was 'n Suid-Afrikaanse akteur en 'n rolprentmaker. Hy is een van die Suid-Afrikaanse regisseurs met die langste loopbane en was sowat ses dekades lank voor en agter die kamera werksaam. Hy het 25 vollengte-rolprente en 13 dokumentêre
- Lina Spies
- Lina Spies is ’n Afrikaanse skrywer, digter en vertaler. Sy het die Eugène Maraisprys en die Ingrid Jonkerprys in 1972 vir haar publikasie, Digby Vergenoeg gewen. Sy het ook Anne Frank se dagboek, bekend as Die Agterhuis, in Afrikaans vertaal wat aan
- W.H. Coetzer
- W.H. Coetzer (1900–1983) was ’n Afrikaanse kunstenaar wat veral bekend is vir sy skilderye en ander kunswerke. Hy skilder landskappe, seetonele, portrette, figure en stillewes in ’n tradisionele styl. Coetzer word veral onthou vir die uitbeelding
- John Miles
- John Miles is 'n bekroonde Afrikaanse skrywer en digter. In 1992 ontvang hy die CNA-, M-Net- en die Helgaard Steyn-prys vir sy roman, Kroniek uit die doofpot. Hy was ook een van die stigterslede van Taurus Uitgewers gewees
- Johann de Lange
- Johann de Lange is 'n Afrikaanse digter, kritikus en skrywer van kortverhale. Hy word onder meer met die Ingrid Jonkerprys en die Hertzogprys bekroon vir sy skryfwerk
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos