Botswana
Botswana, amptelik die Republiek Botswana, is ’n landingeslote land in Suider-Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Sedertdien handhaaf Botswana ’n tradisie van ’n stabiele verteenwoordigende republiek met ’n konsekwente stelsel van ononderbroke demokratiese verkiesings en die beste posisie van Afrika in die wêreldwye korrupsie-indeks sedert sowat 1998. Dit is nou Afrika se oudste deurlopende demokrasie.
- United Democratic Movement
- Die United Democratic Movement is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die leier is Bantu Holomisa, wat dit saam met Roelf Meyer gestig het en dit is die sesde grootste party in die parlement
- Inkatha-Vryheidsparty
- Die Inkatha-Vryheidsparty (IVP) is 'n politieke party in Suid-Afrika wat in 1975 gestig is. Die leier is Velenkosini Hlabisa en dit is die vierde grootste party in die parlement
- Pan Africanist Congress of Azania
- Die Pan Africanist Congress of Azania was 'n Suid-Afrikaanse bevrydingsbeweging en is nou 'n klein politieke party in Suid-Afrika. Dit is op 6 April 1959 gestig nadat 'n paar lede van die ANC weggebreek het omdat hulle beswaar gemaak het teen die
- African People's Convention
- Die African People's Convention (APC) is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania, Themba Godi, en die PAC se enigste twee provinsiale
- Afrika Christen Demokratiese Party
- Die Afrika Christen Demokratiese Party (ACDP) is 'n politieke party in Suid-Afrika en vorm deel van die Internasionale Christen Demokratiese Politieke familie. Die party is gestig op 9 Desember 1993 en verklaar dat hulle die "Bybelgelowige Christene" en
- Agang
- Agang Suid-Afrika is 'n progressiewe Suid-Afrikaanse politieke party wat op 18 Februarie 2013 deur Mamphela Ramphele gestig is. Die party moedig die hervorming van direkte regering aan en streef daarna “om ’n sterker demokrasie te bou waarin burgers
- Lesotho
- Lesotho, amptelik die Koninkryk Lesotho, tot 4 Oktober 1966 Basoetoland, is 'n unitêre parlementêre grondwetlike monargie en landingeslote land in Suider-Afrika. Die hoofstad en grootste stad is Maseru. Lesotho is ook 'n enklawe en word ten volle
- Sesnasies-toernooi
- Die Sesnasies-toernooi is ’n jaarlikse rugbytoernooi tussen ses Europese spanne: Engeland, Frankryk, Ierland, Italië, Skotland en Wallis. Die kompetisie word geborg deur die Ierse brouery Guinness. Die huidige kampioen is Ierland, wat die 2023-toernooi
- Kanadese nasionale rugbyspan
- Die Kanadese nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan van Kanada en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde). Dié span dra die byname Canucks en Les Rouges. Rugby word in Kanada deur Rugby Kanada, wat in 1974 gestig
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos