Bothmaskloofpas
Die Bothmaskloofpas in die Swartland is tussen Malmesbury en Hermon en net suidwes van Riebeek-Kasteel op die R46-provinsiale roete by 33° 24′ 19″ suid en 18° 52′ 30″ oos.
- Jacques van der Elstprys
- Die Jacques van der Elst-prys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan die persoon wat in die voorafgaande jaar die beste artikel geskryf het wat in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe gepubliseer is
- Protea Boekhuisprys
- Die Protea Boekhuisprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste Afrikaanse verhandeling, proefskrif of gepubliseerde werk in geskiedenis of kultuurgeskiedenis. Die prys word gewoonlik jaarliks toegeken
- Ave Duthie
- Augusta Vera Duthie was ‘n Suid-Afrikaanse plantkundige
- Anenouspas
- Die Anenouspas op die R382 verbind Steinkopf met die hawe van Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die pas gaan 20 km wes van Steinkopf oor die Klipfonteinbergreeks. Aanvanklik is die pad gebou vir die vervoer van kopererts van die myne rondom Okiep en
- N.P. van Wyk Louw-medalje
- Die N.P. van Wyk Louw-medalje word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan ’n persoon ter erkenning van sy volgehoue bydrae oor lange jare tot ’n vertakking of vertakkings van die geesteswetenskappe en die bevordering van
- Buitengracht
- Die Buitengracht is een van die belangrikste strate in die middestad van Kaapstad. Op sy noordoostelike punt begin die N1-nasionale pad en aan sy suidwestelike punt begin Kloofnekweg wat lei na Kampsbaai en Bakoven
- Klein-Bergrivier
- Die Klein-Bergrivier is die belangrikste sytak van die Groot-Bergrivier
- Malgas
- Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand
- Alkantpan
- Die Alkantpan-wapentoetsterrein in die Noord-Kaap word deur Krygkor bedryf
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos