Boor-10

Boor-10 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van boor. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop.
Argon-38
Argon-38 is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas
Stikstof-14
Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
Kalsium-43
Kalsium-43 is 'n stabiele isotoop van kalsium
Yster-57
Yster-57 is 'n stabiele isotoop van yster. Dit is 'n seldsame isotoop
Spikulum
'n Spikulum is 'n verharde orgaan in die vorm van 'n klein spiesie. Dit kom veral by sponse soos die glassponse voor
Silikon-32
Silikon-32 is 'n kosmogene radioaktiewe isotoop van silikon
Koolstof-13
Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
Milleriet
Milleriet is 'n mineraal genoem na die Engelse mineraloog William Hallowes Miller (1801-1880). Dit is 'n nikkelsulfied en het die formule NiS
Aluminium-27
Aluminium-27 is 'n stabiele isotoop van aluminium. Dit is die enigste stabiele isotoop
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in