Boeddhisme

Boeddhisme is ’n Dharmiese geloof of filosofie. Dit sluit ’n verskeidenheid tradisies, gelowe en spirituele gebruike in wat grootliks geskoei is op die leringe van Gautama Boeddha, algemeen bekend as die Boeddha.
Koraal
Korale, of koraaldiertjies, is ongewerwelde seediertjies in die klas Anthozoa (blomdiere) van die filum Cnidaria. Hulle kom gewoonlik in kompakte kolonies van talle identiese, individuele poliepe voor. Die bekendste van die korale is die steenkorale
Efese
Efese was ’n antieke Griekse stad aan die weskus van Anatolië, naby die huidige Selçuk in Turkye. In die Romeinse tyd was dit baie jare lank die tweede grootste stad van die Romeinse Ryk. Dit het in die eerste eeu v.C. sowat 250 000 inwoners gehad
Paaseiland
Paaseiland is ’n eiland in die Stille Oseaan wat sedert 1888 aan Chili behoort. Dit is 3 526 km wes van Chili, 4 251 km oos van Frans-Polinesië en 2 078 km oos van die Pitcairneilande
James Webb-ruimteteleskoop
Die James Webb-ruimteteleskoop (JWRT) is ’n ruimteteleskoop wat deur Nasa ontwikkel is, met bydraes deur die Europese Ruimteagentskap (ESA) en die Kanadese Ruimteagentskap (CSA). Dit is op 25 Desember 2021 gelanseer. Die JWRT sal ’n resolusie en
Grammy
’n Grammy is ’n prys van die Amerikaanse National Academy of Recording Arts and Sciences (NARAS) vir uitnemendendheid in die musiekbedryf. Op die jaarlikse toekenningsaand tree vooraanstaande musikante op. Dit is die musiekbedryf se weergawe van ander
Marat Safin
Marat Mikhailovich Safin is ’n voormalige Russiese tennisspeler wat voorheen no. 1 op die wêreldranglys was. Hy is die ouer broer van die tennisspeler Dinara Safina
Frans-Polinesië
Frans-Polinesië, die voormalige Frans-Oseanië, is ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en Oseanië wat tot Polinesië behoort. Frans-Polinesië bestaan uit 5 argipels met 118 geologies verspreide eilande en atolle. Dit het ’n
Bernardo Bertolucci
Bernardo Bertolucci was ’n Italiaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer. Sy prente sluit in The Conformist, Last Tango in Paris, 1900, The Last Emperor, The Sheltering Sky en The Dreamers
Sting
Gordon Matthew Thomas Sumner, beter bekend as Sting, is ’n Engelse musikant, sanger, liedjieskrywer, aktivis, akteur en filantroop. Hy was die hoofsanger en -liedjieskrywer van die rockgroep The Police, en het daarna ’n solo loopbaan gevolg
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos