Blouspikkel-lipvis
Die Blouspikkel-lipvis is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan aan die ooskus van KwaZulu-Natal, Mauritius en Réunion. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted wrasse.
- Balk-rubberlip
- Die Balk-rubberlip is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan; aan die ooskus van Afrika vanaf Somalië suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal asook Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Barred rubberlip
- Oxymonacanthus
- Oxymonacanthus is 'n genus wat hoort tot die familie Monacanthidae
- CANT Z.506
- Die CANT Z.506 was 'n driemotorige vlottervliegtuig en bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1936 sy nooiensvlug voltooi. Dit was ook gebruik om torpedos te dra
- Pou-lipvis
- Die pou-lipvis is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, die Rooisee, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Peacock wrasse
- Nar-coris
- Die Nar-coris is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Clown coris
- Slankberyx
- Die Slankberyx is 'n vis wat wêreldwyd voorkom, behalwe in die oostelike Stille oseaan. Dit kom aan die kus van Suid-Afrika tussen Saldanhabaai en KwaZulu-Natal voor. In Engels staan die vis bekend as die Slender beryx
- Wrakvis
- Die wrakvis is 'n vis wat voorkom in al die oseane, die Middellandse See en aan die kus van Suid-Afrika vanaf Walvisbaai tot by KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Wreckfish
- Pempheridae
- Die Veërs (Pempheridae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is twee genera met minstens sewe en twintig spesies in die familie. Vier van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanus voor
- Pylkop-seepvis
- Die pylkop-seepvis is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Sodwanabaai. Dit kom nie voor in die Rooisee of Oman nie. In Engels staan die vis bekend as die Arrowhead soapfish
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos