Blesbok
Die blesbok is 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word.
- Gewone duiker
- Die duiker, dikwels ook die gewone duiker of grysduiker genoem, om dit van die ander duikers te onderskei, is 'n klein wildsbokkie wat in Afrika suid van die Sahara aangetref word
- Soenie
- 'n Soenie is 'n baie klein wildsbokkie wat in die suidooste van Afrika aangetref word
- Klipspringer
- Die klipspringer is een van die kleinste wildsbokkies in Afrika en word op klipkoppies en bergagtige dele van Suider en Oos-Afrika en Ethiopië aangetref. Hierdie bokke is baie akrobaties en kan met gemak deur hulle rotsagtige habitat beweeg. 'n
- Eksentrisiteit (sterrekunde)
- Eksentrisiteit is ’n term wat gebruik word om te verwys na die wentelbaan van ’n hemelliggaam wat afwyk van ’n sirkelvorm, die wentelbaan is dus eksentries
- Sonvlam
- 'n Sonvlam is 'n reuse ontploffing in die Son se atmosfeer wat tot 6 × 1025 joule energie kan vrystel. Wanneer soortgelyke verskynsels by ander sterre plaasvind, word die term stervlam gebruik
- Rooiduiker
- Die rooiduiker is 'n klein wildsbokkie wat in bosryke streke in die ooste van Sentraal- tot Suider-Afrika aangetref word
- Oorbietjie
- Die oorbietjie is 'n wildsbok wat plek-plek in Oos-, Sentraal- en Suider-Afrika aangetref word
- Vaalribbok
- Die vaalribbok is 'n wildsbok wat in Suid-Afrika, Zimbabwe, Lesotho en Eswatini aangetref word
- Tropiese grysbok
- Die tropiese grysbok is 'n klein wildsbokkie wat inheems aan Sentraal- en Suider-Afrika is
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos