Biologie
Biologie is die wetenskap van lewe. Dit is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes, hoe spesies en individue ontstaan asook die wisselwerkings tussen hulle onderling en tussen hulle en die omgewing.
- Werksverdelingstruktuur
- 'n Werksverdelingstruktuur of WVS is 'n fundamentele hulpmiddel wat gereeld in projekbestuur gebruik word. Dit is 'n hiërargiese struktuur wat die opsom van kostes vir take, materiale en dies meer moontlik maak vir elkeen van die hoër vlak take. Vir
- Waterstofbinding
- 'n Waterstofbinding is 'n spesiale soort dipool-dipoolkrag wat bestaan tussen 'n elektronegatiewe atoom en 'n Waterstof atoom wat aan Stikstof, Suurstof of Fluoor verbind is. Hierdie soort verbinding behels altyd 'n waterstofatoom en die
- Fenol
- Fenol is 'n giftige, kleurlose kristalagtige vastestof met 'n soet tar geur, wat algemeen as 'n "hospitaal reuk" beskryf word
- Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde
- Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde of SABS is 'n statutêre liggaam wat gestig is kragtens die Standaardewet, Wet No. 24 van 1945, en funksioneer kragtens die nuutste weergawe van die Standaardewet, Wet No. 29 van 1993 as nasionale instituut vir die
- Vrye mark
- 'n Vrye mark is 'n mark waar die pryse van goedere en dienste geheel en al deur die onderlinge ooreenkoms tussen kopers en verkopers vasgestel word. Volgens die definisie sal kopers en verkopers mekaar nie dwing of mislei of deur dwang van 'n derde party
- Stamsel
- Stamselle is selle wat in die meeste multisellulêre organismes aangetref word. Hulle word gekenmerk deur die vermoë om hulself te hernu deur mitotiese selverdeling en om te verander in 'n wye verskeidenheid soorte selle. Navorsing in stamselle het begin
- Gantt-grafiek
- 'n Gantt-grafiek is 'n gewilde soort staafgrafiek wat 'n projekskedule uitbeeld. Gantt-grafieke illustreer die begin en einddatums van die terminale elemente en die opsommende elemente van 'n projek. Terminale elemente en opsommende elemente maak die
- HTML
- Hypertext Markup Language (HTML) (Afrikaans:hiperteksmarkeertaal) is 'n taal wat die uitleg van dokumente spesifiseer. HTML word veral vir die vertoon van webblaaie op die Wêreldwye Web gebruik
- Biomassa
- Biomassa is 'n algemene term vir materiaal afkomstig van plante, diere, swamme en bakterieë. Biomassa verteenwoordig 'n groot hoeveelheid energie, en in gevalle waar dit verbruik word teen 'n tempo wat kleiner is as wat dit geproduseer word, word dit
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos