Bhisho
Bhisho is 'n dorp in Suid-Afrika en die hoofstad van die Oos-Kaap. Bhisho lê aangrensend aan die stad Qonce, naby die groot hawestad Oos-Londen, en val in die Buffalo City Metro. Die provinsiale wetgewer en byna alle staatsdepartemente se provinsiale hoofkantore is in die dorp gevestig. Die plaaslike Bhisho-lughawe bedien die dorp en King William’s Town. Bhisho is aan die N2-nasionale pad geleë.
- Siyabuswa
- Siyabuswa is 'n digbevolkte dorp in Mpumalanga, op die grens van Limpopo, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 36 882 gehad, waarvan 36 686 (99.5%) Swartes was
- Verkeerdevlei
- Verkeerdevlei is 'n klein dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na 'n stroom wat in die teenoorgestelde rigting van die ander strome in die area vloei. Die nedersetting is ongeveer 8 km oos van die N1-nasionale pad op die R703
- Atteridgeville
- Atteridgeville is 'n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die
- Kaapsehoop
- Kaapsehoop is 'n klein dorpie in Mpumalanga, in die ooste van Suid-Afrika, 25 km van Nelspruit. Die dorp word ook Kaapsche Hoop genoem, die ou naam en Nederlandse naam van die dorp
- Munster
- Munster is 'n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit lê in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer. In 2001 het hier 114 mense gewoon, en geen aparte statistiek was vir die 2011-sensus
- Daveyton
- Daveyton is 'n groot township wat aan die oostelike Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika geleë is. In 2011 het die gebied 'n bevolking van 127 967 gehad, waarvan 126 907 (98.5%) swart was
- Mount Fletcher
- Mount Fletcher is 'n dorp in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die stad Mthatha is 129 km per pad vanaf Mount Fletcher
- Bultfontein
- Bultfontein is 'n dorp in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika, 97 km noord van Bloemfontein
- Hazyview
- Hazyview is 'n klein landbou- en toerismedorp in die noordooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is digby die Phabenihek van die Krugerwildtuin. Die belangrikste gewasse wat hier verbou word is piesangs en mango's
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos