Bewys

In die eenvoudige argument en argumentvorm wat ons as voorbeeld gebruik het, kan mens onmiddellik, as't ware met een gedagtegreep, insien dat dit geldig is, dus dat die konklusie waar moet wees as die premisse waar is. By meer ingewikkelde argumente kan daar 'n groter begripsgaping wees tussen premisse en konklusie – 'n gaping wat ons volgens sekere reëls moet oorbrug met tussenstappe wat ons 'n bewys noem. 'n Voorbeeld:(i) Andries of Bettie gaan; A Ú B. (ii) As Andries of Chris gaan, dan gaan Bettie ook; ® B. (iii) Dus gaan Bettie; B.
Geskiedenis van die New Age-beweging
Die idee van 'n komende "New Age" is al minstens twee eeue gelede gepropageer deur onder meer die Vrymesselaars en die Rosekruisers wat die Franse en Amerikaanse Revolusies ondersteun het. Aleister Crowley, 'n satanis wat homself "Die Groot Dier 666
Vroeë geskiedenis (Joods)
Die land Israel is geleë aan die ooskus van die Middellandse See en word begrens deur Libanon in die noorde, Sirië in die noordooste, Jordanië in die ooste en Egipte in die suidweste
Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 2002-
'n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die hoogste eerbewys wat die President kan toeken aan landsburgers en buitelanders wat belangrike bydraes tot die land gemaak het, is in 2002 in Suid-Afrika bekendgestel. 'n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die
Naam van God in Judaïsme
Die Hebreeuse Bybel gebruik verskillende terme of name om na God te verwys wat meestal beskrywend is van eienskappe van Hom wat Hy aan die mens openbaar gemaak het. Die ware Naam van God word egter deur Jode as heilig beskou, en word daarom nie eens
Ekotoerisme
Die meeste definisies van ekotoerisme het vier basiese elemente gemeen, naamlik:Die toeris se ondervinding in 'n natuurlike omgewing; Ekologie, sowel as kultuur; Opvoeding oor, en vertolking van, die natuur; Plaaslike ekonomiese voordele
Gnosistiese leerstellings
Gnostisisme is 'n mistieke godsdiens en filosofie wat elemente bevat van onder meer die okkultisme, Oosterse mistisisme, astrologie, toorkuns, Judaïsme, Christelike leer, Griekse filosofie en selfs Zoroastrisme
Djihad
Sekerlik die mees sensasionele en moontlik ook die mees omstrede begrip in Islam is die djihad, of "strewe op die weg van God". 'n Djihad verwys na die Moslem se totale stryd teen boosheid, oorheersing en ongeloof, wat ook 'n gewapende stryd of oorlog
Elektronmikroskopie
In die 1930's het Ernst Ruska die eerste elektronmikroskoop gebou deur gebruik te maak van elektromagnetiese lense om die elektronbundel te fokus
Geologiese tydperke
Lewe op die aarde is word op sowat vier miljard jaar oud beraam, maar die aarde waarop die eerste selle ontstaan het, was 'n heeltemal ander soort wêreld as die een wat ons ken. Dié lewensvorme het van die aarde 'n leefbare plek gemaak waarop ander
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie