Berillium-9

Berillium-9 is 'n stabiele isotoop van berillium. Dit is die enigste stabiele isotoop.
Suurstof-16
Suurstof-16 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is sy volopste isotoop
Stikstof-15
Stikstof-15 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop
Koolstof-13
Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
Stikstof-14
Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
Berillium-10
Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
PETM-voorval
Die PETM-voorval is 'n voorval aan die einde van die Paleoseen sowat 55 miljoen jaar gelede. In slegs 15–20 duisend jaar het die aarde se temperatuur met vyf grade verwarm. Dit is waarskynlik veroorsaak deurdat 2 000 gigaton koolstof in die atmosfeer
Sultanaat Atjeh
Die Sultanaat Atjeh was 'n staat in die noorde van Sumatra vanaf die 15de eeu tot 1903
Suurstof-18
Suurstof-18 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop
Skis
'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in