Berillium-10
Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium.
- Litium-7
- Litium-7 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop
- Helium-3
- Helium-3 is 'n seldsame isotoop van die element helium. Dit word deur die verval van tritium gevorm
- Koolstof-13
- Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Stikstof-14
- Stikstof-14 (chemiese notasie is 'n stabiele isotoop van die element stikstof. Dit is die volopste isotoop. Dit is een van min isotope wat se kern 'n onewe aantal protone en 'n onewe aantal neutrone bevat
- Was
- Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan
- Skis
- 'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word
- Sultanaat Atjeh
- Die Sultanaat Atjeh was 'n staat in die noorde van Sumatra vanaf die 15de eeu tot 1903
- Suurstof-18
- Suurstof-18 is 'n stabiele isotoop van die element suurstof. Dit is 'n seldsame isotoop
- Berillium-9
- Berillium-9 is 'n stabiele isotoop van berillium. Dit is die enigste stabiele isotoop
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos