Beril

Beril is 'n mineraal wat berillium bevat. Dit is 'n siklosilikaat.
Basterskurweblaarrosyntjie
Die basterskurweblaarrosyntjie is 'n struik wat inheems aan Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom dit in die Noordwes en die Limpopoprovinsie voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys
Was
Onder wasse word 'n groot versameling vetterige vastestowwe verstaan, wat gewoonlik uit 'n mengsel van lipiede en/of alkane met 'n taamlik hoë molêre massa bestaan
Kleinblaarrotsvy
Die kleinblaarrotsvy is 'n boomspesie wat inheems aan die Suid-Afrikaanse provinsie Limpopo is. In Afrika is dit inheems in Botswana, Malawi, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe
Driedoring
Die driedoring is 'n struik wat inheems aan Angola, Botswana, Namibië en Suid-Afrika is. Dit kom veral in die Nama-Karoo voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys
Litium-7
Litium-7 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop
Bergpalm
Die bergpalm of waterbergbroodboom is 'n spesie van die genus Encephalartos en is endemies aan Limpopo. Dit is beperk tot die Waterberg-gebied in Limpopo. Op die SANBI-rooilys is dit as bedreigde spesie (EN) gelys. Die populasie het in die laaste
Skis
'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word
Rooikalkoentjie
Die rooikalkoentjie is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Noord-Kaap vanaf Nieuwoudtville tot Bredasdorp en Caledon voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys
Geelgousblom
Die geelgousblom is een van die plante wat gousblom genoem word. Dit is inheems aan Suid-Afrika en Namibië. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' gelys
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos