Benue-Kongo-tale
Die Benue-Kongo-tale is die grootste taalgroep binne die Niger-Kongo-taalfamilie. Die taalfamilie is ná die Benue- en Kongoriviere genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van dié tale.
- Niger-Kongo-tale
- Die Niger-Kongo-tale is die grootste taalfamilie in Afrika en waarskynlik die grootste familie in die wêreld in terme van verskillende tale. Die taalfamilie is ná die Niger- en Kongoriviere genoem, dié twee belangrikste riviere in die
- Swazi
- Die taal Swazi is deel van die Nguni-taalfamilie en is nou verwant aan Noord-Ndebele, Suid-Ndebele, Xhosa en Zoeloe. Dit is die amptelike landstaal van eSwatini met sowat 980 000 sprekers in 2006, hoofsaaklik Swazi's. Dit is een van die elf amptelike
- Balchasj-meer
- Die Balchasj-meer is die tweede grootste meer in Asië ná die Baikalmeer met 'n oppervlakte van 16 400 km² en is in Oos-Kasakstan wes van die grens tot die Volksrepubliek China geleë. Die grootste rivier, wat in die meer uitmond, is die Ili
- Xochimilco
- Xochimilco is een van die 16 munisipaliteite of voorstede binne Meksikostad. Dit is sowat 25 km suidoos van die stadsentrum geleë, beslaan 'n oppervlakte van 122 km² en het 'n bevolking van 415 007 in 2010 gehad. Xochimilco is veral vir sy "swemmende
- Anadirrivier
- Die Anadir is 'n groot oos-vloeiende rivier in die Russiese Verre-Ooste. Dié rivier, met 'n lengte van 1 150 km (710 myl), ontspring in die Anadir-plato in Tsjoekotka, Rusland. Aansluitend vloei dié rivier in 'n suidwestelike en later in 'n oostelike
- Van Dis in Zuid-Afrika
- Van Dis in Zuid-Afrika is 'n dokumentêre-reeks wat in 2008 deur die Nederlandse publieke uitsaaier VPRO vervaardig is. Die reeks bestaan uit sewe episodes en handel oor Suid-Afrika na die afskaffing van Apartheid. Dit word aangebied deur Adriaan van Dis
- Yagul
- Yagul is 'n argeologiese terrein in die deelstaat Oaxaca, tussen Oaxaca de Juárez en Mitla, 36 km wes van laasgenoemde in die suide van Meksiko. Die naam Yagul is afgelei van die Zapoteekse woorde ya ("boom") en gul ("oud"), en beteken dus "oud boom
- Suid-Afrikaanse Sokkervereniging
- Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging is Suid-Afrika se nasionale vereniging wat sokker in die land organiseer. Die organisasie is in 1991 gestig en is in 1992 by FIFA en CAF geaffilieer. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging het reeds belangrike toernooie
- Maleis-Polinesiese tale
- Die Maleis-Polinesiese tale is verreweg die belangrikste taalgroep van die Austronesiese tale wat die grootste aantal moedertaalsprekers omvat; die ander is die kleiner en bedreigde Formosaanse tale op die eiland Taiwan. Dit omvat omtrent 1100 tale wat
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos