Benjamin D’Urban
Sir Benjamin D’Urban was 'n vroeë Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop na wie Durban sowel as Durbanville genoem is.
- Patrick Duncan
- Sir Patrick Duncan was die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste bekleër van dié amp wat deur Suid-Afrika self aangewys is
- Adriaan Fourie
- Adriaan Paulus Johannes Fourie was 'n Suid-Afrikaanse Volksraadslid, senator, Kaaplandse administrateur en kabinetsminister
- Walter Madeley
- Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
- Colin Steyn
- Dr. Colin Fraser Steyn was 'n Suid-Afrikaanse politikus, kabinetsminister en regsgeleerde
- Theo Gerdener
- Theodor J.A. (Theo) Gerdener was 'n joernalis, skrywer, Natalse administrateur, adjunkminister, senator, minister van binnelandse sake en ná sy bedanking uit die Nasionale Party leier van die Demokratiese Party (1973
- Andries Stockenström
- Sir Andries Stockenström was luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie. Hy was van Sweedse afkoms en seun van Andries Stockenstrom, landdros van Graaff-Reinet, wat in 1811 deur die Xhosas vermoor is. Sy tweede seun was regter
- Henry Burton
- Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid
- Charles Stallard
- Kol. Charles Frampton Stallard was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde, politikus en soldaat
- Richard Stuttaford
- Richard Stuttaford was 'n Suid-Afrikaanse handelaar, kabinetsminister en die seun van Samson Rickard Stuttaford, 'n grondlegger van die afdelingswinkel Stuttafords
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos